'n Ondersoek na die aard van godsdiensbelewing en die opstel van 'n voorlopige vraelys vir die empiriese meting daarvan

Date
1990
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Research on the nature of religious experience and the drafting of a tentative questionnaire for the measuring thereof. Religious experience is a multi-dimensional construct which differs uniquely from person to person in terms of nature and intensity. Traditional approaches to religion (Freud, Jung, Allport and others), more recent perspectives and theories on religion (Orlemans, Bergin, Ellis and others), and relevant questionnaires and measuring instruments were researched. Internationally no questionnaire exists for the measuring of religious experience. A list of items concerning religious experience was compiled and handed to a panel of experts for selection.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die wyse waarop 'n persoon sy/haar godsdiens beleef en ervaar word kortom godsdiendsbelewing genoem, en is 'n multi-dimensionele konstruk wat verskil van individu tot individu ten opsigte van die aard sowel as die intensiteit daarvan. Op grond van (1) tradisionele perspektiewe op die godsdiens (Freud, Jung, Allport en ander), (2) meer resente benaderings (bergin, Ellis, Orlemans en andere) en (3) relevante meetinstrumente, is die aard en dimensionaliteit van godsdiensbelewing beskryf en die huidige ondersoek begrond. Internasionaal het geen instrument bestaan wat geskik was vir die meting van godsdiensbelewing as sodanig nie.
Description
Proefskrif (MA)--Universiteit van Stellenbosch, 1990.
Keywords
Citation