'n Temporaliteitspedagogiese studie van die vennootskap kerk en skool met spesiale verwysing na die werk van die Morawiese Broederkerk te Genadendal, 1737-1989

Date
1989-11
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Much has been written about the history of the Moravian Church in South Africa and especially about Genadendal. In this thesis however, an effort is made by means of a temporality-pedagogic study to show the relationship, in the field of education, between church and school. The aim of this study is to establish the contribution made by the Moravian Church, especially in Genadendal with regards to education and schooling.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Vele geskrifte oor die geskiedenis van die Morwiese Broederkerk In Suid-Afrika en oor Genadendal in besonder het al die lig gesien. In hierdie tesis egter, word 'n poging aangewend om deur middel van 'n temporaliteitspedagogiese studie die vennootskap tussen kerk en skool aan te dui. Die doel van die studie is om vas te stel watter bydrae die Morawiese Kerk veral in Genadendal ten opsigte van opvoeding en onderwys gemaak het.
Description
Thesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1989.
Keywords
Church and education -- South Africa -- Genadendal, Missions -- South Africa -- Genadendal -- Educational work, Genadendal (South Africa) -- History, Theses -- Education, Dissertations -- Education, Dissertations -- Theology, Theses -- Theology
Citation