Investigating the impact and challenges of implementing the National Counselling and Testing Campaign in the Ga-Motupa Community in Limpopo

Mushwana, Sipho Simeon (2011-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The National Department of Health and The South African National AIDS Council (SANAC) jointly agreed to launch a massive campaign for HIV Counselling and Testing. The campaign was launched as an effort to step up and supplement and modify the programmes that are already running in the country, to fight HIV and AIDS. The campaign is known as the National HIV Counselling and Testing Campaign and it is based on the National HIV Counselling and Testing Campaign Strategy of SANAC (2010). The study aimed to investigate the impact of the campaign in terms of awareness levels of the benefiting groups as well as the challenges experienced by the relevant role players in implementing the campaign at the Ga-Motupa community in Limpopo. The investigation tools used in the research were interview schedules. Three focus groups were sampled from the target groups, namely care givers, learners and ABET educators. Individual participants were a health worker, a project leader and one educator from a primary and a secondary school. The research process entailed interviews and discussions with individuals and focus groups. Schedules were prepared beforehand to guide and direct the discussions and to guide the collection of data. The researcher planned to use the qualitative method of research because of the nature if the topic. The use of focus groups discussions and interviews were therefore relevant for this kind of study as the intention was to find out the experiences of the participants in the campaign, both the implementers and the beneficiaries. The respondents were chosen, based on their role in the HCT campaign. The main findings were that the HCT campaign was not yet fully understood by the beneficiaries. The main implementers of the campaign, mainly health workers and care givers, were the only ones with a high level of awareness of the activities and critical information of the campaign. Secondly, the beneficiaries such as the learners and educators had little or no information concerning the newly launched HCT campaign. The information received was general and was about the Voluntary Counselling and Testing launched back in 1996-2004. Thirdly, the campaign had left out some of the main role players such as the local traditional leaders, traditional healers and the religious community which are listed in the strategic document as key role players.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Nasionale Departement van Gesondheid en die SA Nasionale VIGS Raad (SANAC) het gesamentlik ooreengestem om die groot veldtog vir MIV Berading en Toetsing aan die gang te sit. Die veldtog was begin as 'n poging om die program wat reeds aan die gang was aan te vul en te wysig. Die veldtog staan as die Nasionale MIV Berading en Toetsing bekend en is op die Nationale MIV Berading en Toetsing Veldtog Strategie van SANAC (2010) gebaseer. Hierdie studie het die impak van die veldtog ondersoek in terme van bewustheidsvlakke van die groepe wat voordeel trek sowel as die uitdagings deur die relevante rolspelers ondervind in implementering van die veldtog by die Ga-Motupa gemeenskap in Limpopo. Navorsingsgereedskap wat gebruik is was onderhoudskedules. Drie fokus groupe is getrek van die teikengroepe: sorggewers, leerders en ABET opvoeders. Individuele deelneemers het 'n gesondheidswerker, 'n projekleier en een opvoeder van 'n laer en sekondêre skool ingesluit. Die navorsingsproses het onderhoude en besprekings met individue ingesluit, asook fokusgroepe. Skedules is voorberei om die besprekings en data insameling te lei. Die navorser het die kwalitatiwe metode gebruik weens die aard van die onderwerp. Die gebruik van fokusgroepe en onderhoude was dus relevant vir hierdie tipe studie omdat die plan was om die ondervinding van deelnemers in die veldtog te bepaal, beide die uitvoerders en die voordeeltrekkers. Die deelnemers is gekies weens hul rol in die veldtog. Die hoof bevindinge was dat die veldtog nog nie ten volle deur voordeeltrekkers verstaan is nie. Die hoof uitvoerders, meestal gesondheidswerkers en sorggewers, was alleenlik die met 'n hoë vlak van bewustheid van aktiwitiete en kritiese inligting oor die veldtog. Tweedens, die voordeeltrekkers, soos leerders en opvoeders, het min of geen inligting oor die nuwe veldtog gehad nie. Die inligting ontvang was algemeen en oor die Vrywillige Berading en Toetsing van 1996-2004. Derdens, die veldtog het van die hoof rolspelers uitgelaat soos die plaaslike tradisionele leiers, tradisionele genesers en die godsdienstige gemeenskap wie in die strategiese dokument as sleutel rolspelers genoem is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6677
This item appears in the following collections: