Design of an ad hoc wireless network for wildlife telemetry tracking in the Cederberg

Brits, Johan George (2011-03)

Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis involves research on wildlife telemetry tracking for the Cape Leopard Trust (CLT). The CLT needed a network to transfer GPS data and single frame photos from remote locations in the Cederberg to a researcher's base station. The proposed solution is an ad hoc wireless network, where nodes perform polling of leopard collars and send information via the multi-hop network to the researcher's base once it is downloaded from a collar. The literature study involved medium access control - and routing protocols for e ectively transferring information. The solution was implemented in hardware and range tests were done in the Cederberg to determine feasible locations for nodes in this network for covering most of the CLT study area. Link budgets for this area was determined with Radio Mobile to compare with actual ranges as measured. The simulation of protocols was done in OMNET++ which could be compared with actual results from the physical network.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handel oor navorsing wat gedoen is vir die Kaapse Luipaard Trust (CLT) vir die opsporing van luipaarde. Die CLT het 'n netwerk nodig gehad wat GPS data en enkel raam fotos van afgeleë gebiede in die Cederberge na 'n navorser se basis stuur. Die voorgestelde oplossing is 'n ad hoc draadlose netwerk, waar nodisse luipaard nekbande oproep om data af te laai en dan te stuur deur die multi-hop netwerk na die navorser se basis. Die literatuurstudie handel oor medium toegangs beheer - en roete verkryging protokolle vir die effektiewe oordrag van informasie. Die oplossing is in hardeware geïmplimenteer en radio-afstand-toetse is gedoen in die Cederberge om goedgeleë posisies vir nodisse te bepaal om die grootste gedeelte van die CLT studie area te dek. Radio Mobile is gebruik om voorspellings te maak rakende die afstande verkrygbaar tussen radios om te vergelyk met die fisiese metings in die veld. Die simulasie van protokolle is gedoen in OMNET++ en vergelyk met prestasie metings op die fisiese netwerk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6664
This item appears in the following collections: