Die drie simfoniee van Sergei Rachmaninoff : 'n analise van strukturele aspekte

Date
1988
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Rachmaninoff word in die besonder waardeer vir sy bydrae op die gebied van klaviermusiek, waarvan die Prelude in c-kruis, op. 3 die Tweede en Derde Klavierkonsert, en die Variasies op 'n Tema van Paganini seker die bekendste is. DIt is ook alom bekend dat hy 'n formidabele pianis en dirigent was. Hy het dikwels na 1917, toe hy groot opgang as rondreisende virtuoos gemaak het, gekla dat hy te min tyd het om te komponeer.
Description
Thesis (M.Mus.) -- Stellenbosch University, 1988.
Keywords
Rachmaninoff, Sergei, 1873-1943, Symphonies., UCTD
Citation