The perceptions of HIV Positive patients (ART patients) on ART and Treatment Supporters with regard to their role towards ART adherence, at ART clinics in the Intermediate Hospital Oshakati, Namibia

Tuhadeleni, Olivia Ningeninawa (2011-03)

Thesis (MPhil (Industrial Psychology. Africa Centre for HIV/AIDS Management))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study sought to explore and describe the perceptions of ART patients, treatment supporters and health care workers about their roles in ART adherence as well as their perceptions about factors that affect ART adherence. This study was carried out at Oshakati ART clinic in the Intermediate Hospital Oshakati in Oshana region, Northern Namibia. A descriptive explanatory design was used. Unstructured interviews as data collection method was applied. The net positive pressure theory is used to analyze perceptions on roles and factors affecting ART adherence. Perceptions were sought from three groups namely ART patients, treatment supporters and health care workers. The findings revealed that ART patients, treatment supporters and health care workers perceived their roles as pivots to ART adherence and all had positive perceptions. It also revealed that most of the participants were knowledgeable about the factors that affect ART adherence and economic factors as transport, money and poverty were among the most reported. ART clinic related factors such as staff negative attitudes and long queues were also reported as hindering adherence. Feeling better, use of alternative medication and religious beliefs were reported as having a negative effect on ART adherence. This study also revealed the importance of psychological and emotional support which was perceived as having a critical role in ART adherence. Health care workers and treatment supporters perceived adherence as an important aspect in the success of antiretroviral treatment. Giving patients correct information, personal motivation, patients understanding of treatment, traditional and religious beliefs were among other factors perceived by health care workers to be impacting on ART adherence.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het gepoog om persepsies oor anti-retrovirale behandeling (ARB) van pasiënte, behandeling ondersteuners en gesondheidswerkers oor hul rol in trou bly aan ARB asook hul persepsies oor faktore wat trou bly affekteer te ondersoek en beskryf. Die studie het by die Oshakati ARB Kliniek in die Oorgangshospitaal Oshakati in Oshana streek, Noord Namibia plaasgevind. 'n Beskrywende verklarende ontwerp is gebruik. Ongestruk-tureerde onderhoude is gebruik vir data insameling. Die 'net positive pressure' teorie is gebruik om die persepsies oor rolle en faktore wat ARB trou bly affekteer te analiseer. Persepsies van drie groepe, dws ARB pasiënte, behandeling ondersteuners en gesondheidswerkers is gesoek. Die bevindinge het gewys dat ARB pasiënte, behandeling ondersteuners en gesondheidswerkers hul rolle gesien het as draaispille tot ARB trou bly en het almal positiewe persepsies gehad. Meeste van die deelnemers het kennis gehad oor faktore wat trou bly aan ARB affekteer, en ekonomiese faktore soos vervoer, geld en armoede was meeste aangemeld. ARB kliniek-verwante faktore soos negatiewe houdings van personeel en lang toue was ook genoem as hindernisse. Om beter te voel, die gebruik van alternatiewe medikasie en godsdienstige gelowe is genoem as kwessies wat negatiewe effekte op ARB trou bly het. Die studie het ook die belangrikheid van psigologiese en emosionele steun uitgelig, wat gesien was krities in hul rol in ARB trou bly. Gesondheidswerkers en behandeling ondersteuners het trou bly gesien as 'n belangrike aspek van antiretrovirale behandeling. Die gee van korrekte inligting aan pasiënte, persoonlike motivering, pasiënte wat behandeling verstaan, tradisionele en godsdienstige geloof was ander faktore wat gesondheidswerkers gesien het as belangrik vir ARB trou bly.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6592
This item appears in the following collections: