Intercultural issues in the translation of parody; or, getting Alice to speak French and Afrikaans in Wonderland

Van Staden, Drieka (2011-03)

Thesis (MPhil (General Linguistics))--University of Stellenbosch, 2011.

Bibliography

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The classic Victorian tale by Lewis Carroll, Alice’s Adventures in Wonderland (1865), has been enjoyed by adults and children alike in many countries and in many languages. In this book, Carroll parodies the accepted style of children’s books of the Victorian Age by mocking the moralistic and realistic expectations. All the poems in the book are parodies of once familiar nursery rhymes, which often conveyed a moral lesson. Translating Alice’s Adventures in Wonderland is a challenging task, as it poses culturespecific, text-specific and language-specific problems. Although the book has been translated into more than 70 languages, it seems to be more popular in some cultures than in others. At the same time, some cultures seem to be content with “older” translations, while others need “updated” versions. Cultural differences seem to play a role in these preferences. The aim of this study is to examine the French and Afrikaans translations of a parodied poem (as found in chapter 2 of Alice’s Adventures in Wonderland) from an intercultural perspective. In both cases, the translators seem to have found equivalents in their respective cultures that would be acceptable to their target readers.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die klassieke Victoriaanse verhaal deur Lewis Carroll, Alice se Avonture in Wonderland (1865), het plesier verskaf aan volwassenes en kinders in baie lande en in baie tale. In hierdie boek parodieer Carroll die aanvaarbare styl van kinderboeke van die Victoriaanse tydperk deur die spot te dryf met die moralistiese en realistiese verwagtinge. Al die gedigte in die boek is parodieë van eens bekende rympies, wat dikwels ‘n morele les bevat het. Die vertaling van Alice se Avonture in Wonderland is ‘n uitdagende taak, aangesien dit bepaalde kultuur-, teks- en taalverwante probleme inhou. Hoewel die boek in meer as 70 tale vertaal is, blyk dit meer gewild te wees in sekere kulture as in ander. Terselfdertyd is sommige kulture skynbaar tevrede met “ouer” vertalings, terwyl ander meer “hersiene” weergawes verkies. Kultuurverskille speel oënskynlik ‘n rol in hierdie voorkeure. Die doel van hierdie studie is om die Franse en Afrikaanse vertalings van ‘n geparodieerde gedig (soos dit voorkom in hoofstuk 2 van Alice se Avonture in Wonderland) te ondersoek vanuit ‘n interkulturele perspektief. Klaarblyklik het die vertalers in beide gevalle ekwivalente in hulle onderskeie kulture gevind wat aanvaarbaar sou wees vir hulle teikenlesers.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6590
This item appears in the following collections: