Ontwerpsfaktore by natuurlike konveksie droe koeltorings
Date
1987
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is hoofsaaklik gedoen met die doel om bestaande programme wat
kragstasie-kapasitelt onder varierende atmosferiese toestande kan bereken, uit
te brel soclat kapasiteit tydens voorverkoeling van lug tydens dieselfde
varierende atmosferiese toestande bereken kan word. Die doel hiervan is om
die finansiele regverdigheid van lug-voorverkoeling te kan evalueer.
Aandag is ook gegee aan die inlaatverliese by natuurlike konveksie droe koeltorings,
waarvoor daar tot op datum geen bevredigende inligting beskikbaar
was nie.
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
ENGLISH ABSTRACT: No abstract available
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 1987.
Keywords
Cooling towers -- Design and construction, Heat -- Convection, Natural, Cooling systems, Cooling systems, Natural convection