'n Ondersoek na sangpedagogiek met besondere verwysing na die Schubert-liedere as onderrigliteratuur

Fourie, Magdalena Johanna (1986-12)

Thesis (MMus) - Stellenbosch University , 1986.

Thesis

INLEIDING: By die instudeer van 'n aantal Schubert-liedere het die skryfster onder die indruk gekom van nie alleen die skoonheid van die poëtiese en musikale inhoud nie, maar veral ook die pedagogiese waarde daarvan. 'n Behoefte om die potensiaal van die Schubert-liedere as onderrigmateriaal te ondersoek, het ontstaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/65285
This item appears in the following collections: