Minimum congestion routing for a 17 GHz wireless ad hoc network

Kotze, Daniel Johannes Van Wyk (2011-03)

Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: An investigation is made to find a suitable routing protocol for a millimeter wave ad hoc wireless network. It is discovered that a hierarchical routing protocol is ideal for a high node density. Due to the high bandwidth that is possibly available, with millimeter wave transmission, packets are used to keep links between nodes active and to control data packet congestion. Cluster leaders are elected and use token packets to provide nodes with more queued messages with more transmission chances, assisting the network in congestion control. Hello messages are sent frequently to keep routing information at nodes fresh and to detect broken links quickly. If a broken link is found a new route is readily available, within a second. A simulation is created to test the protocol. Changes are made to the original proactive cluster routing protocol to reduce the route length and lessen routing overhead. A theoretical model is developed to estimate the mean waiting time for a packet. Although insight is gained by modelling the latency with queueing theory it is suggested, due to the protocol’s complexity, to use other mathematical modelling techniques such as a Markov state model or a Petri net.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Ondersoek word ingestel na ’n geskikte roete protokol vir ’n millimeter golflengte ad hoc radio pakkie netwerk. Daar word gevind dat ’n hi¨erargiese kluster roete protokol ideaal is vir ’n ho¨e digtheid van nodusse. As gevolg van die ho¨e bandwydte, wat moontlik beskikbaar is met millimeter golflengte transmissie, word pakkies gebruik om kommunikasie skakels tussen nodes in stand te hou en data pakkie verkeersopeenhoping te beheer. Kluster leiers word verkies en gebruik teken-pakkies om nodes met ’n groter data pakkie las meer transmissie kanse te gee. Sodoende word die verkeersopeenhoping van data pakkies verminder. Hallo pakkies word gereeld gestuur om die roete inligting vars te hou en gebroke kommunikasie skakels vinnig op te spoor. As ’n gebroke skakel gevind word, word ’n alternatiewe roete vinnig opgestel, binne ’n sekonde. ’n Simulasie word opgestel om die protokol te toets. Veranderinge aan die oorspronklike proaktiewe kluster protokol word aangebring om roete lengte te verklein en oorhoofse roete inligting kommunikasie te verminder. ’n Teoretiese model gebasseer op tou-staan teorie word ontwikkel om die wagtyd van ’n pakkie te bepaal. Alhoewel, insig verkry is deur die protokol te analiseer deur middel van tou-staan teorie, word daar voorgestel, as gevolg van die protokol se kompleksiteit, om eerder ander wiskundige modelleeringstegnieke te gebruik soos ’n Markov toestands model of ’n Petri net.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/6510
This item appears in the following collections: