A reusable signal processing architecture for satellite based communication systems
Date
2011-03
Authors
Botha, Jakobus Stephanus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Keywords: digital signal processing, embedded systems, telecommunications,
satellite technology.
The rapid growth of the telecommunications industry is a worldwide phenomenon
with people and computers generating and transmitting more and
more information daily. Despite this growth, there are still areas in South
Africa which lack terrestrial communications coverage. People inhabit these
rural areas and their essential communication needs are not met. Satellite
based communication coverage can provide a valuable service in these circumstances.
In this thesis, the design of a satellite-based communications payload
which makes use of software de ned radio techniques is presented in terms
of the Open Systems Interconnect layer structure. A robust hardware platform
using a space-quali ed on-board computer, a Xilinx Virtex-5 Field Programmable
Gate Array (FPGA) and a Freescale digital signal processor (DSP)
is designed, implemented and thoroughly tested. A device driver is designed
for hardware and rmware components. A prototype ground station is also
designed and constructed using a low-power PC, a Xilinx Spartan-3E FPGA,
a Freescale DSP and radio frequency hardware.
A wide range of testing methodologies were successfully utilised to deploy
a functional system which is critically evaluated in the last chapter.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleutelwoorde: syferseinverwerking, toegewyde stelsels, telekommunikasie, satelliettegnologie. Die vinnig groeiende telekommunikasieindustrie is 'n wêreldwye verskynsel waarin mense en rekenaars daagliks meer en meer data genereer. Ten spyte van die groei, is daar nog steeds gebiede in Suid-Afrika wat aan 'n gebrek van aardse kommunikasiedekking lei. Mense bewoon dié areas maar daar word nie aan hul noodsaaklike kommunikasiebehoeftes voldoen nie. Satelliet-gebaseerde kommunikasiedekking kan 'n waardevolle diens in hierdie omstandighede wees. Hierdie tesis beskryf die ontwerp van 'n ruimtegebaseerde kommunikasieloonvrag wat gebruik maak van sagteware-gede nieerde radiotegnieke aangebied in terme van die Open Systems Interconnect laagstruktuur. 'n Robuuste apparatuurplatform wat gebruik maak van 'n ruimte-gekwali seerde rekenaar, 'n Xilinx Virtex-5 Veldprogrameerbare Hek-Skikking (VPHS) en 'n Freescale syferseinverwerker is ontwerp, geïmplementeer en deeglik getoets. 'n Toestelbestuurder moes ontwerp word vir die apparatuur- en fermatuur-komponente. 'n Prototipe grondstasie is ook ontwerp en gebou met behulp van' n lae-krag PC, 'n Xilinx Spartan-3E VPHS, 'n Freescale seinverwerker en radiofrekwensie apparatuur. 'n Wye verskeidenheid van toetsmetodes is suksesvol benut om 'n funksionele stelsel te ontwikkel wat krities geëvalueer word in die laaste hoofstuk.

Description
Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--University of Stellenbosch, 2011.
Keywords
Digital signal processing, Embedded systems, Telecommunications, Satellite technology, Dissertations -- Electronic engineering, Theses -- Electronic engineering, Artificial satellites in telecommunication