Die voorkoms en oorsaaklike faktore van selfmoord by adolessente, met besondere verwysing na die eietydse Suid-Afrikaanse Blanke sekondere skooladolessent : 'n opvoedkundig-sielkundige verkenningstudie

Ackermann, Chris (Christiaan Johannes),1948- (1984-12)

Thesis (MEd) -- Stellenbosch University, 1984.

Thesis

In die loop van die afgelope aantal jare het die massamedia herhaaldelik - by wyse van koerantberigte, tydskrifartikels en aktualiteitsprogramme oor die radio en televisie - die verskynsel van selfmoord by volwassenes, adolessente en kinders onder die aandag gebring. Daar bestaan sterk aanduidings dat daar gedurende die afgelope aantal dekades wêreldwyd 'n beduidende toename in die voorkomssyfers van selfmoord en selfmoordpogings voorgekom het, en dat die syfers bo verwaging hoog kan wees.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/64819
This item appears in the following collections: