Behoeftes en waardes van kleurlingvroue ten opsigte van behuisingsomstandighede

Van Wyk, Anna Sophia (1980)

Proefskrif (M. in Huishoudkunde) -- Universiteit van Stellenbosch, 1980.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING: As gevolg van die geweldige behuisingstekort onder Kleurlinge in Wes-Kaapland en 'n toenemende ontplooing van Staatsprogramme ten opsigte van die beskikbaarstelling van behuising vir minder gegoede groepe, is kennis van beide die huidige behuisingsopset, asook die behoeftes en waardeoriëntasies van inwoners van hierdie skemas uiters noodsaaklik vir toekomstige beplanning, voorkoming van foutiewe optrede, asook die daarstelling van 'n evolusionêre samelewing en dus die suksesvolle uitvoering van die Regering se behuisingsbeleid.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/64538
This item appears in the following collections: