n Oorsig van die opkoms en bloei van die professionalisme in blokfluitspel in Nederland in die twintigste eeu en 'n evaluering van die belangrikste werke vir blokfluit wat in Nederland ontstaan het sedert 1951
Date
1974
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die keuse van die onderwerp, naamlik: 'n Oorsig van die opkoms en bloei van die professionalisme in
blokfluit spel in Nederland in die twintigste eeu en h evaluering van die belangrikste solistiese
werke vir blokfluit wat in Nederland ontstaan het sedert 1951, vir 'n Suid-Afrikaanse verhandeling,
vra om h verduideliking.
Indien die belangrike invloed van Nederlandse immi grante op die Suid-Afrikaanse musieklewe, in
die verlede en tot op hede, in ag geneem word, dan is hierdie keuse nie ongewoon nie. Die skrywer
bet byvoorbecld die grootste ge deelte van sy musik le vorming in Suid-Afrika van Neder landers
of oud-Nederlanders ontvang. Die fei t dat die skrywer sy blokfluitstudies vir drie jaar lank in
Nederland voortgesit het, het die keuse van hierdie onderwerp des te
aanlokliker gemaak.
ENGLISH ABSTRACT: No summary available.
ENGLISH ABSTRACT: No summary available.
Description
Proefskrif (MMus)--Universiteit Stellenbosch, 1974.
Keywords
Recorder (Musical instrument) -- History, Recorder music, Dissertations -- Music, UCTD