Die Kaap tydens die eerste Britse bewind, 1795-1803

Giliomee, Hermann Buhr,1938- (1971-12)

Thesis (PhD) -- Stellenbosch University, 1971.

Thesis

INLEIDING: Teen die einde van die agtiende eeu het die Kaapkolonie se bevolking uit tussen 60 000 en 70 000 siele bestaan. Hiervan was ongeveer 22 000 Christene (van wie ongeveer 20 000 Blankes was), 25 000 slawe en 14 000 Hottentotte. ) Daarbenewens het ook onbekende getalle Boesmans en Bantoes hulle in die noordelike en oostelike dele van die kolonie onderskeidelik bevind. Teen 1795 was daar nog geen noordgrens vir die kolonie vasgestel nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/64183
This item appears in the following collections: