Kontak en assosiasie van Kleurling met Bantoe in die Kaapse Skiereiland

Date
1958
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1955 het daar by verskeie persone aan die Universiteit van Stellenbosoh die gedagte onstaan dat daar 'n omvattende studie van die Wes-Kaaplandse streek, en veral van die posisie van die Kleurlingbevolking, van hierdie gebied, gedoen moes word. Die doel van die ondersoek, die Wes-Kaaplandse Navorsingspro jek wat uit hierdie gedagte ontstaan het, is om 'n sosio-ekonomiese studie van die nie-blanke bevolkingegroepe van Wes-Kaapland te maak met spesiale verwysing na die posisie van die Kleurling. Assulks dien hierdie projek verder as 'n noodsaaklike onder-afdeling van 'n sistematiese ondersoek na die ekonomiese posisie en ontwikkelings-moontlikhede van Suid-Afrika en die rasse-vraagstukke wat daarmee saamhang. Hierdie Navorsingsprojek het in 1955 in aanvang geneem en word gesteun deur die Raad vir Sosiale Navorsing.
Description
Proefskrif (D. Phil.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1958.
Keywords
Colored people (South Africa) -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Economic conditions, Indigenous peoples -- South Africa -- Cape of Good Hope, South Africa -- Race relations, Dissertations -- Sociology, UCTD
Citation