'n Sosiologiese studie van sekere aspekte van die gemeenskap langs die Kafferkuilsrivier in die distrik Riversdal

Date
1948
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: In Januarie 1946 voordat met die ondersoek begin is, is die hele Duinegebied eers deurreis teneinde met die gebied en sy bevolking, die landbouprodukte en vee, asook die leewyse en verspreiding van die bevolking vertroud te raak. Om hierdie doel te kan bereik, is daar by verskillende plase in die gebied besoek afgelê en onderhoude met vooraanstaande en bejaarde persone gevoer. Die volgende taak wat aangespak is was die afbakening van die opname-gebied. 'n Bepaalde groep van die bevolking wat onder betreklik homogene omstandighede leef, wat geografies-geïsoleers woon en waarvan die lede in noue aanraking met mekaar is, is tot studiegebied gekies en bestudeer.
Description
Tesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1948.
Keywords
Social surveys -- South Africa -- Riversdale, Riversdale (South Africa) -- Economic conditions, Riversdale (South Africa) -- Social conditions, Dissertations -- Sociology, UCTD
Citation