Die geskiedenis van die wingerdkultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu 1652-1752

Date
1930-03
Authors
Janse van Rensburg, Jacobus Ignatius
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
VOORWOORD: Gedurende die voltooiing van hierdie ondersoek het dit al hoe meer geblyk dat werke oor die geskiedenis van die Wingerdkultuur in Suit-Afrika maar baie skaar is: enkele artiekels het in verskillende blaaie en boeke hulle verskyning gemaak, maar sulke stukkies is blykbaar bloot bedoel gewees om in die verbeaan 'n bietjie interessante leesstof aan te bied. Van 'n grondige ondersoek vandie saak kan daar op hirdie stadium dus nog geen sprake wees nie. Nogtans is so 'n studie van belang daar die wingerdkultuur - naas die koringbou - sedert die vestiging vandie volksplanting aan die Kaap 'n geensins geringe rol in die landbou-bedrywighede gespeel nie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1930.
Keywords
Viticulture -- South Africa -- History, Wine and wine making -- South Africa -- History, Cape of Good Hope (South Africa) -- History -- To 1795, Dissertations -- History, Theses -- History
Citation