Thermomechanical pulping (TMP) and Chemithermomechanical pulping (CTMP) of South African pine species : a comparative study
Date
1994-11
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A study was conducted to investigate and to compare the mechanical pulp
properties of South African grown pine species. The species were evaluated with
regards. to their respective· Thermomechanical pulping (TMP) and
Chemithermomechanical pulping (CTMP) properties. The following ten species,
all 16 years old, were comparatively evaluated: Pinus ayacahuite, Pinus elliottii,
, Pinus greggii, Pinus kesiya, Pinus leiophylla, Pinus patula, Pinus pseudostrobus,
Pinus radiata, Pinus taeda and Pinus tecunumani Pinus piltula was used as
reference throughout the study. The influence of wood anatomical properties and
fibre morphology on the pulping characteristics played a key role in this study. For
each species the wood anatomical properties including fibre dimensions were
measured. Lignin and extractives content were also determined. Refming energy
requirements, pulp yield, shives content and fibre size distributionweie recorded.
Strength and optical. properties of paper were obtained fromhandsheets. From
these results obtained, it was concluded that Pinus radiata was the most promising
species with regards to strength properties. Pinus patuia, Pinus greggii and Pinus
kesiya also had good mechanical pulping characteristics. Pinus ayacahuite had the
lowest strength properties but the best optical, properties along with Pinus
leiophylla.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In Studie om die meganiese verpulpingseienskappe van Suid-Afrikaansedennespesies te ondersoek en vergelyk is onderneem. Die spesies is vergelyk ten opsigte van hul onderskeie Termomeganiese (TMP) en Chemotermomeganiese (CTMP) verpulpingseienskappe. Die volgende tien spesies, almal 16 jaar oud, is vergelyk: Pinus ayacahuite, Pinus elliottii , Pinus greggii, Pinus kesiya, Pinus leiophylla, Pinus patula, Pinus pseudostrobus, Pinus radiata, Pinus taeda en Pinus tecunumanii. Pinus patula is deurgaans in die studie as die verwysingsspesie gebruik. Die invloed van anatoiniese houteienskappe en veselmorfologie het 'n sleutelrol in die verpulpingseienskappe gespeel. Die anatomiese houteienskappe, insluitende veseldimensies, is vir elke spesie gemeet. Lignien- en ekstrakstofinhoud is bepaal. Verder is diemeganiese energieverbruik, pulp opbrengs, "shives" inhoud en vesellengte vespreiding ook bepaal. Sterkte- en optiese eienskappe is bepaal deur papierhandvelle te toets. Die resultate het aangedui dat Pinus radiata die mees belowende spesie ten opsigte van sterkte eienskappe is. Pinus patula, Pinus greggii en Pinus kesiya het ook goeie resultate gelewer. Pinus ayacahuite bet die laagste sterkste eienskappe gel ewer maar saam met Pinus leiophylla die beste optiese eienskappe.

Description
Thesis (M.Sc) -- University of Stellenbosch, 1994.
Keywords
Mechanical pulping process, Pulpwood -- South Africa, Pine -- South Africa, Dissertations -- Wood science