The meaning of the four basic tenses in Xhosa

Date
1993
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the meaning of the four basic tenses (viz. Present, Perfect, A-Past and Future tense) in Xhosa within the framework of the Reichenbachian Theory of English tenses. In dealing with points and directions Reichenbach was able to explain all of the tense forms (i.e. in English) in terms of three points: those of the event/ event time (E) and of speech/ utterance time (S) and a point of reference/ reference time (R). The point of reference is that with reference to which the direction of the point of event is fixed. The direction of the point of reference is, in turn, given with reference to the moment of speech.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die betekenis van die vier basiese tydvorme in Xhosa, nl. die teenwoordige tyd, die perf ektum, die A-verlede tyd, en die toekomende tyd, binne die raamwerk van die Reichenbach-teorie van tydvorme in Engels. Met verwysing na punte en rigtings het Reichenbach 'n verklaring gegee van die tydvorme in Engels in terme van drie punte: die van die gebeurtenis / gebeurtenistyd, (E), die van spraak I / uiting-tyd, (S) en die van verwysing of verwysingstyd, (R). Die punt van verwysing is die punt met verwysing waarna die rigting van die punt van gebeurtenis bepaal word. Die rigting van die punt van verwysing word gegee met verwysing na die moment van spraak. Hierdie teorie word in besonderhede behandel in hoof stuk drie.
Description
Thesis (M.A.) -- University of Stellenbosch, 1993.
Keywords
Xhosa language -- Tense, Grammar, Comparative and general -- Tense, Dissertations -- Xhosa language
Citation