Die geloofwaardigheid van die kerk in die teologie van Dietrich Bonhoeffer

Anthonissen, Carel Aaron (1993)

Proefskrif (D. Th.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1993.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In South Africa the church has always been involved in the problems of society - either in legitimating a particular political order or in critical protest aimed at bringing about change. In the future such social involvement will necessarily be continued. All along the crucial question has been whether the church remains true to its calling. Can the church command credibility on the basis of being truly authentic? In Nazi-Germany this was a question which deeply troubled the theologian, Dietrich Bonhoeffer. His thinking on this matter is of particular relevance to the church in South Africa today.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In Suid-Afrika was die kerk nog altyd betrokke by die probleme van die samelewing - hetsy as legitimeerder van 'n bepaalde politieke orde of as kritiese voorspraak vir verandering. In die toekoms sal die kerk sulke sosiale betrokkenheid nie kan vermy nie. Die vraag is deurentyd of die kerk se gotuienis getrou is aan sy roeping. Sal die kerk geloofwaardig wees op grond daarvan dat dit eg kérk is? In Nazi-Duitsland was dit die vraag waarmae die teoloog Dietrich Bonhoeffer deurgaans geworstel het. Sy nadenke hieroor het besondere relevansie vir die kerk in Suid-Afrika vandag.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/57913
This item appears in the following collections: