Studies in die Sederberge oor (i) die status van die Clanwilliam seder (Widdringtonia cedarbergensis Marsh), (ii) buitelugontspanning

Andrag, Rudolf Hendrik (1977-10)

Rugtitel: (i) Die Clanwilliam seder, (ii) buitelugontspanning in die Sederberge.

Opsomming in Engels.

Proefskrif (M. Sc. (Bosbou)) -- Universiteit van Stellenbosch, 1977.

Some pages may appear askew due to condition of hard copy.

Thesis

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fisiografie, geologie klimaat, plantegroei, dierelewe en geskiedenis van die Sederbergstaatsbos word kortliks beskrywe. Die status van Widdrincitonia cedarbergensis Marsh (Die Clanwilliam sederboom) is ondersoek deur onder andere 40 een ha sederboom-monsterpersele uit te 18 en te bestudeer. Sommige persele het na die oorspronklike opname gebrand en die effek van brand op die sederpopulasies is bepaal. 'n Opname na die aard en omvang van buitelugontspanning in die Sederberge is deur middel van 'n posvraelys gemaak.

ENGLISH ABSTRACT: A short description of the physiography, geology, climate, vegetation, animal life and history of the Cedarberg State Forest is given. The present status of Widdringtonia cedarbergensis Marsh (The Clanwilliam cedar) was investigated inter alia by studying 40 one ha cedar tree sample plots. Some of these plots burnt after the initial survey and on these the effect of the fire on cedar populations were determined. A Survey to determine the character and extent of outdoor recreation in the Cedarberg was made by means of a mail questionnaire.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/57245
This item appears in the following collections: