Die oorproduksie van wyn in Suid-Afrika
Date
1932-10
Authors
Malherbe, P. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
VOORWOORD: Die doel van hierdie verhandleing is in die eerste plek om daarop te wys dat in Suid-Afrika meer wyn geproduseer word as wat tans van die hand gesit kan word teen 'n prys wat die produsente genoegsaam sal vergoed. Uit die oorproduksie en die heersende lae pryse volg dit dat die posiesie van die wynboere erg kritiek en haglik is. Die industrie gaan nou juis weer deur diepe waters en iets moet gedoen word om die bedryf van ondergang te red en vir die toekoms op 'n vaste basis te plaas.
Description
Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1932.
Keywords
Wine and wine making -- South Africa, Dissertations -- Agriculture, Theses -- Agriculture