Environmental assessment of landuse systems and water resources in the Tyumie river basin

Ayirebi, Godwin Kofi (1998)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study advocates the application of integrated catchment principles as a model for the solution of the water scarcity and landuse problems of the Tyumic catchment basin in the Eastern Cape. The study identifies the sources of water, the distances travelled by users of waterand the perception of the community members about the water quality of the area. It also discusses the intensity of involvement of the communities in agricultural activities such as animal rearing and crop cultivation. The findings suggest that the lack of water in the area is due to inadequate planning and maintenance of water infrastructure. This has contributed to the departure of population to urban areas for alternative jobs. The intensity of agricultural practice was found to be very low. The study further reveals the paucity of water quantity that the rural areas use for their daily chores. Villagers are however much involved in the progress of water development projects and would be willing to pay a minimal amount for water provision in local areas if their efforts are required. A policy recommendation made from the study is that community related agriculture is necessary in the practice of a successful integrated catchment management policy as a form of redress to uplift the economic and social conditions of the basin.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie moedig die toepassing van geïntegreede opvangsbeginsels aan, as 'n model om die waterskaarsheid en grondgebruikprobleme in die Tyumie opvangsgebied, in die Oos-Kaap, op te los. In die studie word waterbronne, aftsande afgelê en die persepsie van die gemeenskap aangaande die waterkwaliteit in die gebied geïdentifiseer. Die intensiteit van betrokkenheid van die gemeenskap by landbou, byvoorbeeld in veeboerdery en gewasverbouing, word bespreek. Daar is bevind dat die watertekort in die gebied die gevolg van onvoldoende beplanning en instandhouding van die waterinfrastruktuur is. Gevolglik verskuif die bevolking na die stedelike gebiede vir alternatiewe werksgeleenthede en die intensiteit van landbou is dus baie laag in die gebied. Die relevantheid van waterkwantiteit vir daaglikse take in die landelike gebiede word ook in die studie aangetoon. Inwoners is op groot skaal betrokke by die bevordering van waterontwikkelingsprojekte en is bereid om te betaal vir watervoorsiening in die plaaslike gebiede. Beleidsaanbevelings uit die studie is dat gemeenskap-gebaseerde-landbou nodig is in die toepassing van suksesvolle geïbtegreerde opvangs-bestuursbeleid. Sodoende word die ekonomiese en sosiale omstandighede van die opvangsgebied verbeter.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/55877
This item appears in the following collections: