Plasticization of bagasse residue

Hsieh, Chih-Hsun (1997-03)

Thesis (M. Sc.) -- University of Stellenbosch, 1997.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Auto-hydrolysis bagasse residue was used as a raw material for liquefaction with phenol to produce a novolac resin suitable for moulding applications. Sulphuric acid proved to be the most suitable catalyst. Using addition levels of 6 %, a reaction time of 1 hour and a reaction temperature of 150°C, good liquefaction of the bagasse residue could be achieved. High-speed stirring accelerated the speed of liquefaction. Infrared spectra indicated that the chemical structure of the phenolated bagasse was complex. An increase in phenol content resulted in higher bending and tensile strength of moulded samples .

AFRIKAANSE OPSOMMING: Outo-gehidroliseerde bagasse afvalmateriaal is as grondstof gebruik vir vervloeiing saam met fenolhars vir die produksie van 'n novolak hars wat geskik sal wees vir die maak van gevormde produkte. Dit is gevind dat swawelsuur die mees geskikte katalisator vir die proses was. Deur 6% swawelsuur, 'n reaksietyd van een uur en 'n temperatuur van 150°C te gebruik, is gevind dat uitstekende vervloeiing van die bagasse afvalmateriaal verkry kon word. Roering teen hoe spoed het die vervloeiing verhaas. Infra-rooi spektrogramme het aangedui dat die chemiese struktuur van die gefenoleerde bagasse baie kompleks is 'n Toename in fenolinhoud het veroorsaak dat die buig- en treksterkte van gevormde monsters toegeneem het.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/55646
This item appears in the following collections: