Die akoestiese diskretisering van vokaalruimte

Date
1997
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
The hypothesis tested in this work, is that a regular discretization of formant space (RDF) can be used for the explanation of vowel categories. It is found that the RDF indeed forms the basis for the cardinal vowels of Daniel Jones, which are used by the International Phonetic Association as universal reference sounds. This basis is used to give a definition of an extended set of acoustic cardinal vowels, which could replace Jones' definition. The mutual relationships among these sounds are elucidated by their replacement in a periodic table of acoustic cardinal vowels. Each cardinal vowel dominates a specific part of formant space. The connection between the acoustic cardinal vowels and the vowels used in various forms of speech is investigated.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hipotese wat in hierdie werk getoets word, is dat 'n reëlmatige diskretisering van formantruimte (RDF) gebruik kan word vir die verklaring van vokaalkategorieë. Daar word gevind dat dit inderdaad onderliggend is aan die kardinale vokale van Daniel Jones, wat deur die Internasionale Fonetiek Assosiasie as universele verwysingsklanke gebruik word. Hierdie basis word gerbuik om 'n definisie te gee van 'n utgebreide versameling akoestiese kardinale vokale, wat JOnes se definisie kan vervang. Die onderlinge verhouding tussen hierdie klanke word opgehelder deur die plasing daarvan in 'n periodieke tabel van akoestiese kardinale vokale. Elke kardinale vokaal domineer 'n bepaalde gebied in formantruimte. Die verband tussen die akoestiese kardinale vokale en die vokale wat in verskillende vorms van spraak gebruik word, word ondersoek.
Description
Proefskrif (PhD)--Universiteit van Stellenbosch, 1997.
Keywords
Citation