Die digter as lewensvertolker : die rypheidspoesie van Elisabeth Eybers in 'Respyt' en 'Nuweling'

Date
1996
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Poetry is in essence an interplay of signs. The mature poet fully exploits the possibilities of the sign system. Insights of various semioticians will serve to underpin my thesis that Elisabeth Eybers, particularly in Respyt (1993) and Nuweling (1994), encodes her experience of old age in a highly personal and innovative way. The poetic discourse in fact becomes a mode of perception and a means of interpretation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gedig is in wese 'n spel met tekens. Die ryper digter beskik oor die vaardigheid om hierdie spel tot sy uiterste te verfyn en te manipuleer. Met behulp van die insigte van verskillende semiotici wiil ek aandui hoe Elisabeth Eybers in die bundels Respyt (1993) en Nuweling (1994) haar eie tekenstelsel ontwerp om aan haar ervaring van die ouderdom stem te gee. Die poëtiese diskoers word sodoende 'n middel tot lewensvertolking.
Description
Tesis (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1996.
Keywords
Eybers, Elisabeth, -- 1915- -- Respyt, Eybers, Elisabeth, -- 1915-2007 -- Nuweling, Eybers, Elisabeth, -- 1915-2007 -- Criticism and interpretation, Afrikaans poetry -- 20th century -- History and criticism, Dissertations -- Afrikaans literature
Citation
Collections