A configuration selection procedure to optimise the cost of longhaul pulpwood transport in the South African forest industry

Date
1995-09
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The long distance road transport (longhaul) of pulpwood is typically the single largest cost associated with delivering pulpwood to a mill. The costs of owning and operating large truck-tractor trailer configurations, in turn, comprises the largest portion of this cost. To optimise the costs associated with longhaul pulpwood transport, therefore, it is necessary to select the truck configuration which will minimise costs. Varying pulpwood lengths and. density, and forest road conditions, negate the selection of a single truck configuration ideally suited to all operations. This thesis places longhaul pulpwood transport in perspective and evolves a procedure to select, the most appropriate truck configuration to optimise longhaul pulpwood transport costs in the South African forest industry.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Langafstand-padvervoer van pulphout is die grootste uitgawe verbonde aan die leweringvan pulphout by 'n meul. Die koste verbonde aan eienaarskap en bedryf van groot vragmotorkombinasies vorm, daarenteen, die grootste gedeelte van hierdie uitgawes. Om die koste verbonde aan langafstand-pulphoutvervoer te beperk, is dit dus eerstens nobdsaaklik dat die regte keuse van die vragmotorkombinasie gemaak moet word. 'n Verskeidenheid van faktore soos groot variasies in pulphoutlengtes en houtdigtheid en die toe stand van die bospaaie, maak dit ontmoontlik om een vragmotorkombinasie te kies wat ideaal is vir alle omstandighede. Pit is die doel van hierdie tesis om die langafstand-padvervoer van pulphout in perspekiief te plaas, en om 'n prosedure te ontwikkel sodat die mees geskikte vragmotorkombinasie geselekteer kan word ten einde langafstand-pulphoutvervoer indie Suid-Afrikaanse bosbedryf op die mees koste effektiewe wyse aan te wend.
Description
Thesis (M. Sc.) -- University of Stellenbosch, 1995.
Keywords
Log transportation -- South Africa, Tractor trailer combinations, Trucks, Dissertations -- Forestry
Citation