Die fonologie en morfologie van westelike Shona

Date
1961-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Dit is nodig geag om hierdie navorsingswerk oor Weste like Shona te doen aangesien daar nog baie weinig op we tenskaplike basis, of andersins, in die verband gepubl iseer is . Doke het in 1929 tydens sy taa l ondersoek in Suid -Rh odesi~ reeds me l ding gemaak van die noodsaaklikheid van s o 1n werk; Fortune se ook I in 1959 in die verband dat so 1n taak nie te l ank uit gestel moet word nie. Uit die navorsingswerk self het dan ook aan die lig gekom dat Westelike Shona gro ot wetenskaplike waarde he t aang e sien dit o.a. menige ouer en besondere morfol ogiese vorms bevat wat in die re s van die Shonat ale nie v oorkom nie. Verder blyk dit dat die taal mettertyd sal moet uitsterf as daar nie v oorsien i ng gemaak word nie dat dit aan diegene wie se moedertaal dit is, op skoal aangebied word nie. (Die leerlinge ontvang tans we l in hulle eerste twee skooljare onderrig in hul moedertaal , maar dit is heeltemal onvoldoende .) Ook op godsdienstige gebied word niks of weinig gedoen om die taa l te behou , daar Ndebele deurgaans die voertaal is op die gebied . Dit is slegs deur die t oedoen van die ouer geslag , Hat nou aan die uit sterf is, da t die t aal, veral Kalanga , homself nog so goed gehandhaaf he t teen bv . Ndebele. Westelike Shona kan alleen bly voortbestaan mit s dras tiese stappe geneem word deur die Rhodesiese Regering en veral deur die betrokke Sendingkerke op die gebied van Literatuur waarin van Westelike Shona gebruik gemaak word.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 1961.
Keywords
Shona language -- Phonology, Shona language -- Morphology
Citation