Generic energy storage controller for a power conditioner

Mostert, J. P. F. (2004-03)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis presents the design of a DSP based controller system for an auxiliary converter for generic energy storage connection to a line-interactive power compensator. The aim is to utilize a wide range of energy storage systems and incorporate them into the existing power compensator. This was done by adding a second converter to the system. The new controller was developed to control this converter and thereby the energy storage. A study was done on lead acid batteries, flow batteries and flywheels in order to gain a basic understanding of these systems and identify the requirements for their control. Based on these findings, a new DSP based controller and measuring system was developed. To test the new system a dc to dc converter was implemented for the control of lead acid and flow batteries. A dc to ac converter was also tested for the control of flywheel energy storage.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis handeloor die ontwerp van'n DSP gebaseerde beheerstelsel vir 'n Iyninteraktiewe on-onderbreekbare kragbron met drywings-kompensasie met 'n hulp omsetter vir algemene enegiestoor koppeling. The doel is om 'n wye verskeindheid energie store in die huidige drywings elektroniese stelsel te inkorporeer. 'n Tweede omstetter is by die stelsel gevoeg om die energie stelsel te beheer. 'n Nuwe beheerder is ontwikkel om die omsetter te beheer en daardeur die energie stoor. Loodsuur batterye, vloei batterye en vliegwiele is ondersoek om 'n basiese begrip te vorm en te identifiseer wat nodig is vir die beheer van sulke energie store. Die nuwe DSP beheerder en meetstelsel is ontwikkel gebaseer op hierde ondervindings. Om die nuwe beheerstelsel te toets is 'n gs na gs omsetter geïmplementeer vir die beheer van loodsuur en floei batterye. Die omsetter is geherkonfigureer na 'n gs na ws opstelling en getoets. Die konfigurasie word gebruik vir die beheer van vliegwiele.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53744
This item appears in the following collections: