Nation-building in South Africa : Mandela and Mbeki compared
Date
2003-04
Authors
Mokhesi, Sebetlela Petrus.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis deals with nation-building in South Africa since 1994 with a view to
finding out the direction taken by nation-building since then. This issue has been and
it still is a controversial issue in South Africa.
The new dispensation in South Africa occasioned a need for the creation of new
national institutions, leaders and policies for the nation. Hence, an inclusive/liberal
nation-building programme was put in place. Since 1994 this programme has been
carried out by two presidents, namely former president Mandela (1994-1999) and
President Mbeki (1999-2002+) respectively.
Nevertheless, these two leaders do not only subscribe to different philosophies but
also have two divergent approaches to nation-building. Although they are both
individualists, Mandela is Charterist whereas Mbeki is an Africanist. Moreover,
Mandela promoted nation-building through reconciliation and corporatism. Mbeki's
approach to nation-building, on the contrary, emphasises transformation and
empowerment through the market.
These approaches seem contradictory and thus mutually exclusive. This does not
augur weU for fragile democracy of South Africa. Therefore, an attempt will be made
to find out whether this is true and thus finding out the direction taken by nationbuilding.
This will be done by comparing the Mandela and Mbeki approaches to
nation-building.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie werkstuk handeloor nasiebou in Suid-Afrika sedert 1994, met die doelom die tendense sedertdien te bepaal. Dit was en is steeds 'n kontroversiële kwessie in Suid- Afrika. Die nuwe bedeling in Suid-Afrika het dit noodsaaklik gemaak dat nuwe instellings, leiers en beleide in die nasie tot stand sal kom. Daar is vervolgens op 'n inklusiewe/liberale nasiebou program besluit. Sedert 1994 was dit uitgevoer onder die leierskap van twee presidente, te wete Mandela (1994-1999) en Mbeki (1999-2002+) respektiewelik. Dié twee leiers onderskryf verskillende filosofieë en het ook verskillende benaderings tot nasiebou. Beide is individualiste, en Mandela die Charteris terwyl Mbeki weer die Afrikanis is. Meer spesifiek, Mandela het nasiebou bevorder deur versoening en korporatisme te bevorder. Mbeki aan die ander kant, plaas weer klem op transformasie en bemagtiging deur die mark. Hierdie benaderings skyn teenstrydig te wees. Daarom is 'n poging aangewend om te bepaal hoe insiggewend die verskille is en wat die tendense is. Moontlik spel dit niks goeds vir die nuwe demokrasie nie. Dit is gedoen deur Mandela en Mbeki sistematies te vergelyk.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2003.
Keywords
Mandela, Nelson, -- 1918- -- Political and social views, Mbeki, Thabo -- Political and social views, Democracy -- South Africa, Nation-building -- South Africa, South Africa -- Politics and government -- 1994-, Dissertations -- Political science, Nation-building