Java implementation of AX.25 link-layer protocol for future micro-satellites

Ramonyalioa, Thethe Tshepo (2003-04)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2003.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the viability of implementing the AX.25 protocol in Java, for satellite applications. The AX.25 protocol forms part of the Communications subsystem of a micro-satellite. It describes the implementation of a standard packet-radio link-layer communication protocol in Java, for future use on satellite on-board computers, allowing amongst other things, a reliable communications platform. An investigation into factors that make AX.25 preferable over other communication protocols, as well as advantages of Java as a language used in the implementation, is made. The design of the implementation is described. Finally, efficiency of the Java implementation is evaluated and optimizations identified and recommended.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bespreek die lewensvatbaarheid van 'n Java implementering van die AX.25 protokol vir satelliet toepassings. AX.25 is deel van die kommunikasie stelsel van 'n mikro-satelliet. Dit beskryf die implementering van 'n standaard radio data kommunikasie intervlak in Java vir die toekomstige gebruik op die aanboord-rekenaarstelsels van satelliete. Hierdie intervlak bied, insluitende ander eienskappe, 'n betroubare kommunikasie platform. In Deeglike ondersoek na die faktore wat AX.25 meer aanloklik maak vir satellite toepassings is gemaak, asook hoe 'n Java implementering vergelyk met ander beskikbare tegnologie. Die geskiktheid van Java vir die implementering word ook bespeek in die lig van evaluerings wat gedoen is op die finale protokol.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53481
This item appears in the following collections: