Aborsie en adolessensie : die besluitnemingsproses
Date
2003-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT:
Adolescence is viewed as the transitional stage between childhood and adulthood.
Development during this stage centres on identity, sexuality, cognition and
morality. Abortion during adolescence demands a careful decision-making
process. Research has shown that the adolescent's reaction to abortion is
determined by the decision-making process that was adopted. This paper
provides a literature review of developmental issues and the capacity of
adolescents to make decisions about reproduction and motherhood. The
conclusion is reached that age is not the determinant of the emotional state
following abortion, but rather the nature of the decision-making process that was
followed.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Adolessensie word beskou as die oorgangsfase tussen die kinderjare en volwassenheid. Ontwikkeling tydens hierdie fase sentreer rondom identiteit, seksualiteit, kognisie en moraliteit. Aborsie tydens adolessensie vereis 'n indringende besluitnemingsproses. Navorsing het bewys dat die adolessent se reaksie op aborsie deur die besluitnemingsproses bëinvloed word. Hierdie werkstuk verskaf 'n literatuuroorsig van ontwikkelingsaspekte en die kapasiteit van adolessente om besluite oor voortplanting en moederskap te neem. Die gevolgtrekking word gemaak dat die emosionele toestand na 'n aborsie nie bepaal word deur ouderdom nie, maar wel deur die aard van die besluitnemingsproses wat gevolg is

Description
On t.p.: Werkstuk vir die graad van Magister in Lettere en Wysbegeerte (Voorligtingsielkunde)
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003.
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003.
Keywords
Abortion -- Moral and ethical aspects, Choice (Psychology) in adolescence, Dissertations -- Psychology