Verbi divini minister : 'n teologiese analise en evaluering van die diens van die predikant soos verwoord in die Kerkorde (1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Dicks, Nico Samuel,1957- (2002-12)

Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 2002

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The problem investigated in this thesis entails ordinance articles of the Dutch Reformed Church (1998) pertaining to the relevance of offices in the church in the modern world, and more specifically the office of the minister of the Gospel. During the past 30 years several authors doubted and questioned the authenticity of these offices as far as relevance, origin and content are concerned. Questions concerning the offices and especially the office of the minister of the Gospel, are posed because the Dutch Reformed Church ordinance is, allegedly, not based on the Scriptures and the ordinance also is accused of not providing explicit answers to these problems. The literature review clearly reveals that this questioning of the offices and more specifically the office of the minister of the Gospel, is not new in overseas literature.This tendency is also lately encountered in South Africa. The literature review also reveals that these questions are mainly driven by the authority crisis and ideologies such as pragmatism, functionalism, secularism, and post-modernism that leads to secularisation and democratisation. This fact emphasises the urgent need for the Church offices to be accounted for and investigated afresh in order to measure (test) its relation to the Biblical principles as found in the Scriptures, in the articles of faith and as they are formulated in the Dutch Reformed Church Ordinance. A large part of the study is dedicated to the investigation of the principles underlying the Church Ordinance and in chapter two an account is also given of the Scripture readings that are relevant to and justify the institution of the church offices according to the New and Old Testament. The ordinance articles pertaining to church offices, are analysed and evaluated in historical context to establish validity and to account for the natural historical development of the ordinance articles. The articles of faith to which the Dutch Reformed Church subscribes, are also scrutunized for evidence of basic Biblical principles in order to determine the extent to which these articles of faith support and are reflected in the rulings contained in the Church Ordinance. A critical, analytical, theological and historical investigation of the ordinance articles and the articles of faith reveals that they abundantly account for Christian principles and that the Dutch Reformed Church ordinance is based solidly on the Scriptures. in accepting and declaring that Jesus Christ is the Lord and Master of his church on earth, that He instituted and still maintains the church offices as instruments through which he, himself rules. Attention is also given to the need for reformulation of redundant or ambiguous articles on the order in the church regarding the clergymen preaching the Word of God.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die navorsingsprobleem van hierdie proefskrif is die vraag na die Skrifmatige, belydenismatige en historiese agtergronde van daardie artikels in die Kerl<orde(1998) van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat handel oor die bedienaar van die Woord. Die probleem het aanleiding gegee daartoe dat tersaaklike kerkorde artikels in die verband Skrifmatig, belydenismatig en histories nagegaan en geevalueer is. In die afgelope meer as dertig jaar het daar verskeie werke verskyn wat vrae vra oor die ampte in die algemeen en in die besonder oor die van bedienaar van die Woord. In die Nederduitse Gereformeerde Kerk het ook vrae ontstaan as gevolg van die Kerkorde wat sogenaamd nie voldoende uitsluitsel oor die amp van bedienaar van die Woord gee nie. Uit die literatuur oor die saak is dit duidelik dat die bevraagtekening van die ampte nie 'n nuwe tendens in die teologiese wereld is nie. Hierdie tendens het ook na Suid-Afrika versprei. Die literatuurstudie wat in hoofstuk een gedoen word, toon verder dat die vrae met betrekking tot die ampte nie geIsoleerd staan van die gesagskrisis en van ideoloqiee SOOS, pragmatisme, funksionalisme, sekularisme, sekularisering, demokratisering, en postmodernisme nie. Dit het dus noodsaaklik g8\Nord dat die ampte en in besonder die amp van bedienaar van die Woord, teen In historiese agtergrond opnuut vanuit die beginsels van die Skrif, belydenis en Kerl<ordebekyk en beoordeel word om sodoende ook rekening te hou met natuurlike historiese ontwikkeling. In hoofstuk twee word aan Skrifduidinge oor ampte in die kerk vanuit teologiese en kerl<regtelike vertrekpunte aandag gegee. In Eksegetiese studie van die Skrifgedeeltes wat betrekking het op die amp van bedienaar van die Woord, word onder meer in hoofstuk twee gedoen. Veral qeqewens uit die Nuwe Testament word bestudeer. Die Ou Testament word egter nie buite rekening gelaat nie. Die belydenisskrifte, veral die Nederlandse Geloofsbelydenis, word in hoofstuk drie ondersoek om te bepaal wat die belydenisskrifte oor die oorsprong en inhoud van die amp van bedienaar van die Woord, en ook oor die amp in die algemeen 58. In hoofstuk vier word 'n beskrywing gegee van hoe die amp histories in Gereformeerde Kerkordes verwoord is en ontwikkel het. In hoofstuk vyf volg dan 'n kritiese evaluering van die voorafgaande werk ten einde te kan beoordeel of dit wat tans in die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk staan voldoen aan Skrif en belydenis, en in Iyn is met die historiese ontwikkeling van gereformeerde kerl<regeringen of dit voldoende is om antwoorde te kan bied op kontekstuele vrae. Voorts word aandag gegee aan herformulering van artikels in die Kerkorde (1998) wat betrekking het op die bedienaar van die Woord. Aspekte vir verdere navorsing word ge'identifiseeren 'n samevatting word gegee.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53214
This item appears in the following collections: