Traffic engineering label switched paths

Bagula, Bigomokero Antoine (2002-03)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The Internet is evolving into a commercial platform requiring enhanced protocols and an expanded physical infrastructure allowing a better delivery from IP. Multi-protocol Label Switching (MPLS) is a technology enabling traffic engineering and virtual private network (VPN) provisioning. MPLS achieves traffic engineering by carrying the traffic over virtual connections called Label Switched Paths (LSPs) which are engineered based on QoS requirements such as delay, jitter and packet loss minimization or throughput maximization. This thesis proposes path finding and traffic distribution methods to be deployed in MPLS networks for traffic engineering LSPs. A flow optimization model based on a pre-planned routing approach separating path finding and traffic distribution is presented. This model is augmented by a threshold routing approach which routes the traffic based on thresholds expressing the maximum load level reached by network links. This routing approach moves the traffic away from thresholdmarked links to achieve low-utilized links/paths. The performance and routing capabilities of these methods are evaluated through designed software. A routing architecture implementing a two-layer signalling model for MPLS network is proposed and evaluated through simulation. v

AFRIKAANSE OPSOMMING:Die verandering van die Internet in 'n kommersiele platform met verbeterde protokolle en 'n uitgebreide fisieke infrastruktuur stel die internetprotokol (IP) in staat tot beter lewering. Multiprotokol- etiketskakeling (MPLS), is 'n tegnologie vir die voorsiening van televerkeerbeheer en virtuele privaatnetwerke (VPN). MPLS verskaf televerkeerbeheer deur die verkeer te dra oar virtuele konneksies, wat bekend staan as etiketgeskakelde paaie, waarvan die ontwerp gebaseer is op vereistes vir diensgehalte soos vertraging, ritteling en die minimering van pakketverlies of maksimering van deurvoer. Hierdie tesis stel nuwe padvind- en verkeerdistribusiemetodes voor wat aangewend word in MPLSnetwerke om etiketgeskakelde paaie te beheer. 'n Model vir vloei-optimering-gebaseer op voorafbeplande roetering wat padvinding en verkeerdistribusie skei-word aangebied. Hierdie model word uitgebrei deur 'n benadering van drempelroetering wat die verkeer roeteer en gebaseer is op drempels wat die maksimum ladingsvlak voorstel wat bereik kan word deur netwerkskakels. Hierdie roeteringsbenadering skuif die verkeer weg van drempelgemerkte skakels en bereik daardeur laaggebruikte skakelsjpaaie. Die prestasie en roeteringsvaardigheid van hierdie metodes word gevalueer deur selfontwikkelde programmatuur. 'n Argitektuur vir roetering wat 'n dubbellaagseinmodel implementeer vir 'n MPLS-netwerk, word aangebied en gevalueer met simulasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53196
This item appears in the following collections: