The evaluation of an ARM-based on-board computer for a low earth orbit satellite

Dreijer, Gregor (Gregor Steve) (2002-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The use of commercial-off-the-shelf (COTS) components and emerging technologies in satellite systems has become increasingly popular over the past few years. This is mainly due to advances in radiation shielding and system-level reliability improving techniques. The use of a new generation commercial processor in the design of a satellite's on-board computer (OBC) is now considered a feasible option. The aim of this thesis was to evaluate the use of a commercial grade ARM processor in a low earth orbit (LEO) microsatellite on-board computer. The process began with the selection of the most suitable ARM processor for an aBC design. A typical aBC system was developed for the chosen processor, in order to test its functionality and performance in anOBC design.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die afgelope paar jaar het die gebruik van gewone kommersiële komponente en die nuutste tegnologie in satelliet stelsels heelwat toegeneem. Dit kan grootliks toeskryf word aan die vordering in bestralings afskerming en stelselvlak betroubaarheid tegnieke. Die gebruik van 'n nuwe generasie kommersiële verwerker in die ontwerp van 'n satellite aanboord rekenaar (AR) is nou prakties uitvoerbaar. Die doel van hierdie tesis was om die gebruik van 'n ARM verwerker in 'n lae aardwentelbaan mikrosatelliet aanboord rekenaar te evalueer. Eerstens moes die mees geskikte kommersiële ARM verwerker vir 'n AR ontwerp gevind word. Daarna is 'n tipiese AR stelselontwikkel om die verwerker se funksionaliteit en werkverrigting te toets.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/53112
This item appears in the following collections: