Social development and women : theory and practice

Date
2002-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This research investigates the social development approach from the viewpoint of developing an understanding of the applicability thereof in a social work environment in a South African context. Based on the level of underdevelopment in the country, the social development process, which involves a dynamic multi-disciplinary approach with a strong emphasis on the positive outcomes of growth and empowerment, is thought to offer a wide range of possible fields of application. To provide clarity and gain insight into the dimensions and elements involved, different aspects of the South African and international scenarios provide a background for the arguments promoting the social development approach as a positive intervention for the helping professions. The purpose of this research is to broaden the field of knowledge for practitioners and organisations dealing with poverty and deprivation by providing an extension of options in practice models. The research report includes an investigation of the elements and concepts associated with social development, with particular emphasis on the role of women. Knowledge and understanding of these concepts will assist in widening the horizons of field workers and assist in deciding on appropriate responses when faced with the problems of South Africa and its apartheid legacy. Development in the South African context is examined with the focus on the main role players, namely government and the welfare sector. Recurring themes in development programmes that have been identified as elements for success are described by means of case examples from good international practice models. The applicability of many of these cases should serve as stimuli for instituting initiatives in local situations of need. The empirical research used the qualitative method to examine, by means of focus groups, the effects of the identified elements in five social development projects in the Western Cape. The focus groups were conducted with the aid of open-ended question guides. The findings and responses of the focus group respondents were analysed and discussed in relation to findings described in the literature by various authors. It is believed that the findings of this research can be utilised as practical guidelines for instituting and running social development projects by social workers, as well as practitioners from other fields, to address the problems of poverty and underdevelopment in the country by paying special attention to the role of women in such projects.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing ondersoek die maatskaplike ontwikkeling benadering met die oog daarop om 'n begrip te kry van die toepaslikheid daarvan in 'n maatskaplike werkomgewing in die Suid-Afrikaanse konteks. Die toestand van onderontwikkeling in die land het tot gevolg dat die maatskaplike ontwikkelingsproses, wat 'n sterk multi-dissiplinêre benadering behels en positiewe gevolge van groei en bemagtiging beklemtoon, waarskynlik 'n wye veld van toepassingsgeleenthede bied. Ten einde duidelikheid en insig te kry oor die omvang van die veld en die beginsels wat ter sprake is, word die argumente wat die maatskaplike ontwikkeling benadering ondersteun teen die agtergrond van verskillende aspekte van Suid-Afrikaanse en internasionale toestande bespreek. Die doel van die navorsing is om die kennisveld van maatskaplike werk en organisasies wat te doen het met armoede en verwaarlosing te verbreed en die keuses van praktykmodelle uit te brei. Die navorsingsverslag sluit 'n ondersoek in van konsepte en elemente waarmee maatskaplike ontwikkeling geassosieer word, met die klem op die rol van vroue. Kennis en begrip van die toepassing van hierdie konsepte sal veldwerkers se horisonne verbreed en help met besluitneming oor gepaste diensleweringsmodelle wanneer met die probleme van Suid-Afrika en die gevolge van apartheid gekonfronteer word. Ontwikkeling in die Suid-Afrikaanse konteks word ondersoek met die klem op die hoof rolspelers in die veld, nl. die regering en die welsynsektor. Herhalende temas in internasionale ontwikkelingsprogramme as elemente van sukses is geïdentifiseer en word beskryf d.m.v. gevallestudies van internasionale goeie praktyke. Die toepaslikheid van baie van hierdie gevallestudies behoort as aanmoediging te dien vir inisiatiewe op plaaslike vlak. Vir die empiriese ondersoek, is gebruik gemaak van die kwalitatiewe metode om, d.m.v. fokusgroepe by vyf projekte in die Wes-Kaap, die effektiwiteit van die geïdentifiseerde elemente vir sukses te toets. Die fokusgroepe is gelei aan die hand van 'n oop vraelys. Die reaksies van die deelnemers aan die fokusgroep is verwerk en in die konteks van die literatuurstudie bespreek. Dit word aanvaar dat die bevindings van die navorsing deur maatskaplike werkers en ander dissiplines gebruik kan word as praktiese riglyne by die beplanning en loodsing van maatskaplike ontwikkeling projekte in die bekamping van armoede en onderontwikkeling, met spesiale aandag aan die rol van vroue.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002
Keywords
Women in development -- South Africa -- Western Cape, Community development -- Social aspects -- South Africa -- Western Cape
Citation