Riglyne vir die implementering van werknemerhulpprogramme binne die Departement van Korrektiewe Dienste in die Wes-Kaap

Date
2002-03
Authors
Joseph, Donald E.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to provide a theoretical and practical guidelines for the implementation of employee assistance programmes at the Department of Correctional Services in the Western Cape. An explorative research design was used. The historical development of occupational social work international as well as the historical development of occupational social work in the South African context was discussed. The nature and content of employee assistance programmes is also discussed. Attention was given to employee assistance programmes within the organizational context. The functions of the EAP practitioner as well as the current nature and content employee assistance programmes within the Department of Correctional Services is discussed. The roles, knowledge and skills of the occupational social worker is also discussed. An empirical investigation was undertaken in which SIX EAP practitioners participated for the purpose of the study a questionnaire was designed. A structured questionnaire as well as interviews was conducted in order to gather data. Certain recommendations are made based upon the conclusions and findings.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om 'n teoretiese en praktiese riglyne daar te stel vir die implementering van werknemershulpprogramme binne die Departement van Korrektiewe Dienste in die Wes-Kaap. Daar is van 'n verkennende navorsingsontwerp gebruik gemaak. In die studie is die ontwikkeling van bedryfs maatskaplike werk internasionaal sowel as in Suid-Afrika bespreek. Die aard en omvang van werknemershulpprogramme is bespreek. Daar is aandag geskenk aan werknemershulpprogramme binne organisasie verband. Die funksies van die werknemershulpprogram praktisyn sowel as die huidige aard van bedryfs maatskaplike werk binne die Departement van Korrektiewe Dienste is bespreek. Die rolle, kennis en vaardighede van die bedryfs maatskaplike werker is ook bespreek. 'n Empiriese ondersoek is gedoen waarvan ses werknemerhulpprogram praktisyns deelgeneem het. Vir die doel van die empiriese ondersoek is 'n vraelys ontwerp. Daar is gebruik gemaak van 'n gestruktureerde vraelys en onderhoude om data te versamel. Aan die einde van die studie word daar sekere aanbevelings gemaak wat gebaseer is op die gevolgtrekkings en die bevindings van die studie.
Description
Thesis (M Social Work)--Stellenbosch University, 2002.
Keywords
Employee assistance programs -- South Africa -- Western Cape -- Evaluation, Industrial welfare -- South Africa -- Western Cape -- History, Employees -- Rating of -- South Africa -- Western Cape, Social workers -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Social work, Theses -- Social work
Citation