Moral development and the ethic of care in post-apartheid South Africa
Date
2002-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The transformation of South African society since 1994 provides a suitable
opportunity to investigate moral development amongst undergraduate students in the
Western Cape. The Ethic of Care Interview (ECI), a measure based on Carol
Gilligan's theory of gender-related moral development and designed by Skoe and
Marcia (1991), was administered to 26 undergraduate university students from three
universities. The Mann-Whitney distribution-free test was used to analyse the data.
From these findings it appears that young South Africans are struggling to make
ethical decisions based on care for self and other; however, black females were found
to score at significantly higher levels than any other group on the ECI. There were
no other significant differences across gender or interview type (conscious and
unconscious). Reasons for results obtained are discussed and suggestions for future
research made. Finally, the ethic of care is considered in terms of its potential value
for the present context.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die transformasie van die Suid-Afrikaanse samelewing sedert 1994 bied 'n ideale geleentheid om morele ontwikkeling onder voorgraadse studente in die Wes-Kaap te ondersoek. Die "Ethic of Care" (ECl) onderhoud, 'n meet-instrument gebaseer op Carol Gilligan se teorie van geslagsverwante morele ontwikkeling, en ontwerp deur Skoe en Marcia (1991), is op 26 voorgraadse studente van drie universiteite toegepas. Die Mann-Whitney distribusie-vrye toets is gebruik om die data te analiseer. Van uit hierdie ondersoekbevindings blyk dit dat jeugdige Suid-Afrikaners dit moeilik vind om moreel etiese besluite, rakende dit etiek van omgee, ondervind; maar daar is bevind dat swart vroue beduidend hoër tellings op die ECl behaal het as enige ander groep. Daar was geen beduidende verskille tussen geslagte (mans en vroue) of tipe onderhoud (bewustelik en tydens hipnose) nie. Moontlike redes vir die bevindinge word bespreek en voorstelle vir toekomstige navorsing word gemaak. Ten slotte word die potensiële waarde van die "Ethic of Care" vir die huidige konteks, ondersoek.

Description
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Moral development -- South Africa -- History -- 20th century, College students -- South Africa -- Western Cape, Dissertations -- Psychology, Ethic of Care Interview (ECI), Theses -- Psychology