Establishing a greenbelt policy for the conservation and development of the Crocodile River in Nelspruit

Date
2002-12
Authors
Oosthuizen, Susan Anita
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Crocodile River Greenbelt area, located along the northern edge of Nelspruit, is a unique ecological system that must be protected from encroaching urbanization and invasive alien vegetation. The writer has attempted through policy intervention to achieve this goal. A policy for a greenbelt was compiled to allow for limited development along the Crocodile River Greenbelt area. The first step was to compile a policy for the Crocodile River Greenbelt area, and to contextualise the legislative requirements to compile such a policy. The second step was to discuss the State of Environment Report, which was compiled for the Crocodile River Greenbelt area and reflects directly the physical environment of the policy area. The third step was to lay the foundation of the policy by discussing guiding principles for open space systems. These principles form the basis of the policy. The fourth step was the compilation of the policy itself, which is underpinned by a spatial framework to guide the future physical development of the area. As conservation of the Crocodile River Greenbelt area is the main objective of the policy as well as allowing for limited development within the urban area, a management structure was proposed as Step 5 to achieve these objectives.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Krokodilrivier-groengordelgebied is in die noordelike deel van Nelspruit geleë en is 'n unieke ekologiese stelsel wat beskerm moet word teen verstedeliking en indringer plante. Die skrywer poog deur 'n beleidsintervensie om hierdie doel te bereik. Die beleid vir 'n groengordel is saamgestelom voorsiening te maak vir beperkte ontwikkeling in die Krokodilrivier-groengordelgebied. Die eerste stap om so 'n beleid saam te stel vir die Krokodilrivier-groengordelgebied was om dit te kontekstualiseer binne die wetlike vereistes vir so 'n beleid. Die tweede stap was om die resultate van die Omgewings-toestandsverslag, wat vir die Krokodilrivier-groengordelgebied opgestel is en die fisiese omgewing van die beleidsgebied opsom, te bepreek. Die derde stap was om die rigtingewende beginsels van oopruimtes te bespreek wat die grondslag van die beleid vorm. Die vierde stap was die saamstel van die beleid self, wat gerugsteun word deur die grondgebruik plan wat toekomstige fisiese ontwikkeling van die gebied rig. Omdat bewaring van die Krokodilrivier-groengordelgebied die hoofdoel van die beleid is, tesame met beperkte ontwikkeling binne die stedelike gebied, is in Stap 5 'n bestuurstruktuur voorgestelom hierdie doel te bereik.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002.
Keywords
Limpopo River, Limpopo River -- Environmental aspects, Greenbelts -- South Africa -- Nelspruit, City planning -- South Africa -- Nelspruit, Environmental policy -- South Africa -- Nelspruit, Environmental management -- South Africa -- Nelspruit, Environmental protection -- South Africa -- Nelspruit
Citation