Elite attitudes and the ANC's shift from nationalization to privatization : 1990-2000
Date
2002-12
Authors
Dayimani, Bongikhaya
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The period prior to the 1990's marked the ANC as a liberation movement, perceived by
many as being in favour of nationalization and a state controlled economy. The advent of
democracy and the ANC's assumption of political power have, however, seen a change in
the ANC elites' policy rhetoric, practice and approach to policy formulation. This essay
examines the extent to which elite views and attitudes have shifted from nationalization to
privatization. It notes that while the ANC government has been persuing and implementing
Gear and its privatization component, its elite seems to be less supportive and to some
extent ambivalent on the question. In addition, continued implementation of Gear and its
privatization elements, in spite of reservations by the majority of the elites supporting the
ANC, reveals a technocratie nature in approach to policy-making on the part of the ANC-led
government.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Voor 1990 was die ANC oor die algemeen beskou as 'n bevrydingsorganisasie, ten gunste van nasionalisering en 'n staatsbeheerde ekonomie. Met die totstandkoming van demokrasie en die ANC se aanname van politieke mag, het daar 'n verandering plaasgevind onder ANC elite ten opsigte van beleidsretoriek, praktyk en hulle benadering betreffende beleidsformulering. Hierdie studie ondersoek tot hoe 'n mate die elite se sieninge en houdings verskuif het vanaf nasionalisering na privatisering. Terwyl die ANC regering GEAR implementeer met sy privatiseringkomponent, is die ANC elite al minder ondersteunend t.o.v die privatiseringskwessie; om die waarheid te sê, hul standpunt hieroor is tot 'n mate dubbelsinnig. Verder toon die implementering van GEAR, en sy privatiseringselement, ten spyte van bedenkinge onder die meerderheid van die elite wat die ANC ondersteun, 'n toenemende tegnokratiese benadering tot beleidsmaking aan die kant van die ANC regering.

Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
African National Congress, Elite (Social sciences) -- South Africa -- Attitudes, Privatization -- South Africa -- Cost effectiveness, Government ownership -- South Africa, South Africa -- Politics and government -- 1989-1994, South Africa -- Politics and government -- 1994-, Dissertations -- Political science, Theses -- Political science