A programme for developing South African adolescents' social and emotional well-being

Van der Westhuizen, Leanne (2002-03)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This assignment provides a description of the cognitive, social and emotional developmental tasks of adolescence. In addition a summary of the most prevalent social, emotional and behavioural problems reported during this developmental phase is provided. With this information as a context, a school-based, curricula-integrated prevention programme is then introduced as a possible tool to facilitate the development of positive mental health among adolescents. The programme discussed, namely Programme Achieve (2nd ed.) by Dr. M.E. Bernard of California State University, is unique in its aim to both enhance academic achievement and social-emotional well-being. Programme Achieve (2nd ed.) is based on Bloom's school learning theory, rational-emotive therapy and rationalemotive education and various cognitive-behavioural and socialleaming research findings. With its sound theoretical and research base Programme Achieve (2nd ed.) offers students the opportunity to learn a mindset that will help them develop their full academic, emotional and interpersonal potential. Within the South African "Draft Revised National Curriculum Statement" (2001), provision is made for lessons pertaining to the students' personal development. In response to this, the author explores the suitability of Programme Achieve (2nd ed.) as a means to attain the specific Learner Outcomes and Assessment Standards as specified in the "Draft Revised National Curriculum Statement" (2001).

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werkstuk gee 'n beskrywing van die kognitiewe, sosiale en emosionele ontwikkelingstake kenmerkend van adolessensie. Verder word 'n oorsig gegee van die belangrikste sosiale, emosionele en gedragsprobleme, kenmerkend van hierdie ontwikkelingsfase. Teen hierdie teoretiese agtergrond word 'n skool-uitkoms, kurrikula-geïntegreerde voorkomingsprogram voorgestel as 'n moontlike hulpmiddelom die ontwikkeling van geestesgesondheid onder adolessente te fasiliteer. Programme Achieve (2de ed.) is uniek in sy doelwit om akademiese prestasie sowel as sosiale-emosionele welsyn te bevorder. Programme Achieve (2de ed.) is gebaseer op Bloom se skoolleer teorie, rasioneel-emosionele terapie en rasioneel-emosionele onderrig en verskeie ander kognitiewe gedrags- en sosiale-leer navorsingsbevindinge. Programme Achieve (2de ed.), met sy stewige teoretiese en navorsingsbasis, gee leerders die geleentheid om 'n denkpatroon aan te leer wat hul sal help om hulle volle akademiese, emosionele en interpersoonlike potensiaal te bereik. Voorsiening word in die Suid Afrikaanse "Draft Revised National Curriculum Statement" (200 1) gemaak vir onderrig ten opsigte van leerders se persoonlike ontwikkeling. Met verwysing hierna, word die toepaslikheid van Programme Achieve (2de ed.) ondersoek as 'n middelom spesifieke Leerder-Uitkomste en Evalueringstandaarde, soos vervat in die "Draft Revised National Curriculum Statement" (200 1), te bereik.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52690
This item appears in the following collections: