A profile of stroke clients treated at the Bishop Lavis Rehabilitation Centre between 1995-1999

Rhoda, Anthea Joy (2002-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The objective of this retrospective survey of client documentation, was to develop a profile of the stroke clients attending the Bishop Lavis Rehabilitation Centre between 1995 and 1999. Reviewed during the survey, was the medical status of the clients, as well as certain aspects of the rehabilitation process. The data was analysed using the Statistical Package of Social Sciences (SPSS) as well as the Statistical Analysis System (SAS) computer programmes. The study sample consisted of 168 clients. A significant finding in the study was that the mean age of the study population was 59 years. Hypertension was the most common risk factor present in this group. There is some indication from the results that approximately half of the clients were not hospitalised post-stroke. A positive finding in the study was that the majority of clients were referred for rehabilitation within 12 weeks post-stroke. Although a team of professionals was available to manage the stroke clients, the services of the dietician and the social worker appear to have been under utilised. An overall improvement in the functional status of the group was noted when comparing the function on admission to that which was recorded at the last treatment session.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van hierdie retrospectiewe studie van kliente dokumentasie was om a profiel van die beroerte kliente wat Bishop Lavis Rehabilitasie Sentrum tussen 1995-1999 bygewoon het, te vekry. Tydens hierdie studie is die kliente se mediese toestand as ook sekere aspekte van die rehabilitasie proses, ondersoek. Die SPSS en die SAS komperprogramme was aangewend om die inligting te analiseer. Die streekproef het bestaan uit 168 kliente. 'n Insiggewende bevinding in die studie is dat die gemiddelde ouderdom van die studie-populasie 59 jaar was. In hierdie groep was hoëbloedruk die mees algemene risko factor. Vanuit die resultate is daar 'n aanduiding dat ongeveer die helfte van die groep nie na die beroerte gehospitaliseer was nie. 'n Positiewe bevinding van die studie was dat die oorgrote meerderheid kliente vir rehabilitatsie verwys was binne 12 weke na die beroerte. Alhoewel 'n professionele span beskibaar was om die beroerte kliente te bestuur, was die dienste van die dieetkundige en maatskaplike werker skynbaar onderbenut. 'n Algehele vebetering in die funksionele status van die groep was waargeneem nadat die funksie, by toelating, met die van die laaste behandelingsessie vergelyk was.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52689
This item appears in the following collections: