An overview of municipal information systems of Drakenstein municipality with reference to the Actionit open decision support framework
Date
2002-12
Authors
De Kock, Jacobus M. (Jacobus Michiel)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Actionl'I' is a project undertaken by a consortium consisting of CSIR, Simeka
Management Consulting, University of Pretoria and the University of Stellenbosch for
the Innovation Fund of the Department of Arts, Culture, Science and Technology in
South Africa. Their objective is to create a basic specification for seletected information
exchange that is compatible with all levels of government.
The comparison between existing information systems at municipal level and ActionIT
specifications will be investigated for the purpose of exposing shortcomings on both
sides. Appropriate features of existing information systems will be identified for the
purpose of enhancing the ActionIT specifications.
The ActionIT project is presently in its user requirement and conceptual model
definition phase, and this thesis aims to assist in providing information that may be
helpful infuture developments.
The study undertaken in this thesis requires the application of analytical theory and a
working knowledge of information systems and databases in order to:
1. Research existing information systems and relevant engineering data at local
municipal authorities. Also important will be the gathering of information
regarding systems currently in use, and the format in which information is stored
and utilised at municipalities.
2. Do an adequate analysis of the contents of recorded information. This
information will establish background knowledge on the operations of local
authorities and a clearer understanding of information systems.
3. Evaluate to what degree existing information systems comply with ActionIT
specifications. This will be the main focus of this thesis.
Thus the focus of this thesis is to record (provide an overview oj) activities in a
municipal environment and the interaction with the environment on information system
level where standards provided by ActionIT as an Open Decision Support Framework
can be of value.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ActionIT is in projek wat deur ActionIT konsortium bestaande uit die WNNR, Simeka Management Consulting, Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Stellenbosch, onderneem is vir die Innovasie Vonds van die departement van Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika. Hul mikpunt is om in spesifikasie vir informasie sisteme te onwikkel, wat met alle vlakke van regering kan skakel. Die vergelyking tussen die bestaande informasie sisteme op munisipale vlak en ActionIT spesifikasies salondersoek word vir die doelom tekortkominge aan beide kante uit te wys. Vir die verbetering van ActionIT spesifikasies moet aanvaarbare eienskappe van bestaande informasie sisteme geindentifiseer word. Die ActionIT projek is tans in die gebruikers vereiste en konseptueIe model definisie fase, en die tesis is gemik daarop om 'n bydrae te lewer tot die bevordering van informasie wat mag help in toekomstige ontwikkeling. Die werk onderneem in die tesis vereis in teoretiese kennis van informasie sisteme en databasise om: 1. in Ondersoek in die bestaande informasie sisteem en relefante ingenieurs data van in plaaslike munisipaliteit te doen. Die insameling van informasie oor die huidige sisteme in gebruik, die formaat waarin die informasie gestoor en gebruik word is ook belangrik. 2. in Analise van die inhoud van die waargenome informasie te doen. Die informasie sal agtergrond kennis gee oor die werking van plaaslike munisipale owerheid en in beter insig in informasie sisteme gee. 3. in Evaluasie van die verband tussen die bestaande informasie sisteme en ActionIT spesifikasies te doen. Dit is die hoof fokus punt van die tesis. Dus die doel van die tesis is om in oorsig te gee oor die aktiviteite in in munisipale omgewing en die interaksie met die omgewing op informasie sisteem vlak. Waar standaarde wat deur ActionIT voorgeskryf word as in "Open Decision Support Framework" van belang kan wees.

Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002.
Keywords
Municipal engineering -- Data processing, Information storage and retrieval systems, Dissertations -- Civil engineering, Theses -- Civil engineering