Voltage control of medium to high power three-phase inverter supply systems

Jacobs, D. M. (Danver Maxwill) (2001-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In this thesis a new voltage control method is developed for a three-phase inverter supply system. The inverter supply system consist of a Permanent Magnet Generator, a three-phase rectifier, a three-phase inverter plus LC-filter and a three-phase transformer in series. This system supplies power to a network or to a stand-alone load. The main focus of this thesis is on the control aspects of the inverter and the LC-filter. Different voltage control systems are investigated and compared to each other. From these methods the proposed voltage control method is developed where only the output voltages are measured to establish good voltage control. All these voltage control methods are also simulated with a software package. The proposed voltage control method compares very well with other voltage control methods. The results that are obtained in the simulations are satisfactory. The proposed voltage control method is also implemented in an 8 kW laboratory scale model and, again, very good practical results are obtained. A TMS320F240 nsp controller is used to implement the proposed voltage control method. The controller compensates well for load steps, and these results compare well to an alternative voltage control method, which was also evaluated practically.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis IS 'n nuwe spanningsbeheermetode ontwikkel VIr 'n drie-fase wisselrigter kragtoevoerstelsel. Die wisselrigter kragtoevoerstelsel bestaan uit 'n Permanent Magneet Generator, 'n drie-fase gelykrigter, 'n drie-fase wisselrigter plus Le-filter, en 'n drie-fase transformator in serie. Hierdie stelsel voorsien krag aan 'n netwerk sowel as aan 'n alleenstaande las. Die hooffokus van hierdie tesis is op die beheeraspekte van die wisselrigter en Le-filter. Verskillende spanningsbeheermetodes is deeglik ondersoek en vergelyk met mekaar. Uit hierdie metodes is dan die voorgestelde beheermetode ontwikkel waar slegs die uittreespanning gemeet word om goeie spanningsbeheer te kan doen. Al hierdie spanningsbeheermetodes is dan gesimuleer met 'n sagteware pakket. Die voorgestelde spanningsbeheermetode vergelyk baie goed met die ander spanningsbeheermetodes. Die resultate verky in die simulasies is ook baie bevredigend. Die voorgestelde beheermetode is ook geïmplementeer op 'n 8 kW laboratorium skaalmodel en weereens is baie goeie praktiese resultate verky. 'n TMS320F240 DSP-beheerder is gebruik om die voorgestelde beheermetode mee te implementeer. Die beheerder kompenseer baie goed vir lastrappe en vergelyk ook goed met 'n ander spanningsbeheermetode wat prakties ge-evalueer is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52608
This item appears in the following collections: