Values, communication and leadership : an organizational perspective on their relationship

Date
2001-03
Authors
Overbeek, Leonie
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: When examining organizational values, communication and leadership, how can the relationship between them be defined? This thesis approaches the problem by examining the literature in this field during the past ten years that deals with these three concepts both in theory and in practice. The relationship postulated to exist is defined as one in which leaders are being challenged to communicate the values of the organization in order to focus its members and the organization to a common purpose. An organization that shares a common values system is more successful than one without a coherent values system, and when these values are aligned to values acceptable to society the organization may be perceived as acceptable and thus attains a certain legitimacy. Leaders who share the value systems of their subordinates are similarly accepted and legitimised. The mutual resonance between the values communicated by leaders and those embodied in the organization is crucial, since a discrepancy leads to distrust of the messages being communicated with concommitant loss of effectiviness. Effective communication is, after all, the cornerstone of the organization as it is only through communication that the purpose of the organization can be shared and realized. Leaders in organizations can thus use the knowledge of the existence of such reso~ance to effectively communicate their vision to their subordinates; to disseminate the values of the organization and to enable the organization to grow and prosper.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Wanneer die konsepte van organisatoriese waardes, kommunikasie en leierskap ondersoek word, word die verhouding tussen die konsepte moeilik gedefinieer. Hierdie tesis benader dié probleem deur 'n studie te maak van die literatuur wat die afgelope tien jaar gepubliseer is waarin of een of al drie hierdie konsepte beide in teorie en in die praktyk bespreek is. Die postulering word gestel dat daar 'n verhouding bestaan waarin leiers uitgedaag word om die waardes van die organisasie te kommunikeer om sodoende die lede van die organisasie en die organisasie self op 'n gemeenskaplike doelwit in te stel. 'n Organisasie waarin daar 'n gemeenskaplike waarde sisteem heers is meer geneig na sukses as een daarsonder, en wanneer so 'n waarde sisteem in lyn staan met die waardes wat deur die gemeenskap aanvaar word, word die organisasie as legitiem en aanvaarbaar waargeneem. Leiers wat die waarde sisteme van hulle volgelinge deel word op soortgelyke wyse aanvaar en gelegitimiseer. Die wedersydse resonansie tussen die waardes wat deur leiers gekommunikeer word en dié wat in die organisasie vervat word is van kritieke belang, aangesien 'n diskrepansie kan lei tot 'n vertrouensverlies in die boodskap en gevolglik tot 'n verlies aan effektiewe kommunikasie. Effektiewe kommunikasie is die basis van die organisasie, aangesien dit slegs deur kommunikasie is dat die doelwit van die organisasie gedeel en gerealiseer kan word. Leiers in organisasies kan gevolglik die kennis van die bestaan van so 'n resonansie gebruik om op 'n effektiewe manier hulle visie aan hulle onderlinge te kommunikeer; om die waardes van die organisasie te versprei en om die organisasie se groei en sukses te bevorder.
Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Values, Leadership, Communication, Dissertations -- Information science
Citation