Towards a non-intrusive traffic surveillance system using digital image processing

Date
2001-12
Authors
Lorio, Berino
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: With the increased focus on the use of innovative and state-of-the-art technology in Intelligent Transport Systems (ITS), the need for more accurate and more detailed road traffic flow data has become apparent. Data obtained from vehicle detector loops, which merely act as vehicle presence sensors, is neither reliable nor accurate enough anymore. This type of sensor poses the problem that it has to be inserted into the road surface; temporarily obstructing traffic flows, and has to be replaced after pavement reconstruction. One of the solutions to this problem is to develop a traffic surveillance system that uses video image processing. In cities where Intelligent Transport Systems are used extensively, roadways are monitored through Closed Circuit Television Cameras (CCTV) that are closely watched by traffic control centre personnel. These cameras are mounted on posts on the roadside. These cameras can serve a dual purpose, being used for both human monitoring and as inputs to Video Image Processing Systems. In this study some of the digital image processing techniques that could be used in a traffic surveillance system were investigated. This report leads the reader through the various steps in the processing of a scene by a traffic surveillance system based on feature tracking, and discusses the pitfalls and problems that are experienced. The tracker was tested using three image sequences and the results are presented in the final chapter of this report.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die toenemende fokus op die gebruik van innoverende oplossings en gevorderde tegnologie in Intelligente Vervoerstelsels, het die noodsaaklikheid van akkurater en meer gedetailleerde padverkeer vloeidata duidelik geword. Data wat verkry word d.m.v. voertuig deteksie lusse, wat alleenlik voertuig teenwoordigheid/afwesigheid meet, is nie meer akkuraat of betroubaar genoeg nie. Hierdie tipe sensors het egter die nadeel dat dit in die plaveisel ingesny moet word, dus vloei tydelik kan belemmer, en moet vervang word elke keer as plaveisel rekonstruksie gedoen word. Een van die oplossings vir hierdie probleem is om 'n verkeers waarnemingstelsel te ontwikkel wat van videobeeldverwerking gebruik maak. In stede waar van uitgebreide intelligente verkeerstelsels gebruik gemaak word, word paaie gemonitor d.m.v. geslote baan televisiekameras wat op pale langs die paaie aangebring is. Personeellede van die verkeers beheer sentrum hou dan die inkomende televisiebeelde dop. Hierdie kameras kan 'n dubelle rol vervul deurdat dit vir beide menslike waarneming en as invoer in 'n video-beeldverwerking stelsel gebruik kan word. In hierdie studie was verskeie digitale beeldverwerking tegnieke wat gebruik kan word in 'n verkeers waarnemingstelsel ondersoek. Hierdie verslag lei die leser deur die verskeie stappe in die verwerking van 'n toneel deur 'n verkeers waarneming stelsel wat gebaseer is op die volg van kenmerke. Die verslag beskryf ook die slaggate en probleme wat ondervind word. Die voertuig volger was getoets deur van drie reekse beelde gebruik te maak en die resultate word weergegee in die finale hoodfstuk van hierdie verslag.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Intelligent transportation systems, Transportation -- Planning, Electronics in transportation, Electronic traffic controls, Highway communications, Dissertations -- Civil engineering
Citation