Identity and representation on the internet

Brendel, Claudia (2001-12)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the ways in which identity is established and represented on the Internet. Through detailed case studies of different Internet sites, I examine the changing parameters of these concepts, and indeed of our concept of 'reality' itself. I then undertake a detailed reading of a number of films that represent the Internet as an integral part of their narrative. I make use, but also critique, postmodern understandings of identity and representation. Existing postmodern theories of identity and representation cannot fully account for the way Internet identity functions and the Internet interacts with other media and offline life. New analyses are required to explain the interactions between these concepts. This thesis uses the constructs of presence, performance, the body, and narrative to describe the way in which identity and representation function online, are represented in film and influence offline life.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskou die maniere waarop identiteit op die internet gevestig en oorgedra word. Ek ondersoek die veranderende parameters van hierdie konsepte deur uitgebreide gevallestudies van verskillende internetruimtes te doen, en bekyk ook ons opvatting van die werklikheid self. Voorts doen ek 'n deurtastende ondersoek na 'n aantal films wat die internet as 'n integrale rolspeler in die narratief voorstel. Ek maak gebruik van, maar beoordelook, postmodernistiese beskouings van identiteit en oordrag. Die bestaande postmodernistiese teorieë oor identiteit en oordrag kan nie volledig rekenskap gee van die wyse waarop die internet-identiteit funksioneer of hoe die internet op ander media en aftydse middele reageer nie. Nuwe ondersoeke is nodig om die wisselwerking tussen hierdie konsepte te verduidelik. Hierdie tesis gebruik die begrippe van aanwesigheid, optrede, hoofinhoud en narratief om die wyse waarop indentiteit en oordrag intyds funksioneer, in film oorgedra word en aftydse middele beïnvloed, te beskryf.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52301
This item appears in the following collections: