Gehaltebeheer op web-inligting : kriteria waarvolgens joernaliste inligting van die wereldwye web af kan toets vir betroubaarheid

Stemmet, Catherina Elizabeth (2001-03)

Thesis (MPhil)--University of Stennbosch, 2001.Thesis

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The Internet connects millions of computers and people from all over the world with each other. A few clicks with a mouse are usually enough to gain access to the computers of almost any university in the world. But it is not only professors and researchers with years of experience who publish on the Internet. Anyone can publish anything for any reason without any editing or verification of the content. The Web is a valuable source of the information needed by science journalists to confirm facts of stories or to gain background information on a subject - if they know that the information is reliable. This web site identifies and discusses criteria to help establish the credibility of a web site. The Internet consists of far more than just the World Wide Web. The World Wide Web is, however, the most talked-about and bestknown part of the Internet, and the criteria discussed on this web site are applicable to the World Wide Web alone. With a little common sense and the necessary adaptations they can, however, be used to determine the credibility of information found on other parts of the Internet. Science journalists, students using the Web for research, and any other Web surfer will benefit from reading this document. Anybody can publish on the Web. Is there a set of rules that can be applied to a web site to measure its credibility? What are these rules? o FjrsUI1~ssion1i Is the layout professional? Is the site user friendly? Is the style appropriate for the type of information? Is the document free of spelling mistakes and grammatical errors? Does it take too long to load? o The_Contel1!Are there flaws in the logic used? Is the writer biased? Is there any verification for this information? Is the information accurate and complete? o A~ When was the web page published? Are there many broken links? o Sourc(?.<,)f theJnt'oxmation Who is the author? Who is the publisher? What do others have to say about this web site? o P1!!]2_O~e/Targ~_lAudiel1W~~ho is the target audience? What does the user want from the web site? What is the purpose of the web site? Who gains what? A summary of the criteria in tabular form is available here. The criteria discussed on this web site are only guidelines. Some criteria are more important than others. The situation will determine the relevance of each of the criteria. The origin of the information, the purpose thereof and the logic used are usually the most important criteria. The most important rule, however, is the use of common sense. Examine more than one source and compare them with one another. An intelligent decision regarding the credibility of the information can only be made when all (or most) sides ofa matter have been examined.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Internet verbind miljoene rekenaars en mense regoor die aarde met mekaar. Net 'n paar klieke van 'n muis kan toegang verskaftot die rekenaars van amper enige universiteit in die wêreld. Dit is egter nie net professors en navorsers met jare se ervaring in hul veld wat hul bevindinge op die Wêreldwye Web publiseer nie. Enige-iemand kan enige-iets om enige rede publiseer sonder dat dit deur enige-iemand gelees of goedgekeur hoef te word. Die Web is 'n waardevolle bron van die tipe inligting wat wetenskap-joernaliste nodig het om die feite van hul stories te bevestig, of om agtergrondinligting oor 'n onderwerp in te samel - mits hulle seker is dat die inligting vertrou kan word. Hierdie webwerf identifiseer en bespreek verskillende kriteria wat kan help om die gehalte van die inhoud van 'n webwerfte bepaal. Die Wêreldwye Web is die bekendste deel van die Internet. Die riglyne is van toepassing op die Web alleen, maar kan met aanpassings ook op die ander dele van die Web gebruik word. Wetenskapjoernaliste, studente wat die Web gebruik vir navorsing, en enige webgebruiker sal baat vind by hierdie webwerf. Te veel mense kan publiseer. Is daar 'n stel reëls waarvolgens 'n webwerf gemeet kan word wat sal verseker dat die inhoud akkuraat en betroubaar is? Wat is daardie reëls? By die ondersoek na die gehalte van die inhoud van 'n webwerf, kan die volgende in gedagte gehou word: o Eerst_ell1ilnlkke Is die uitleg professioneel? Is die werf gebruikersvriendelik? Pas die skryfstyl by die tipe inligting? Is die dokument vol spel- en taalfoute? Laai die dokument vinnig af? o (_J~loof\yaarciigl1Yidyangi_eJnhQlIC!Is die logika wat gebruik word, logies? Is die skrywer objektief? Is daar enige ondersteuning vir hierdie inligting? Is die inligting akkuraat en volledig? o Ouci~Jd9n}Wanneer is die webbladsy gepubliseer? Is dit vol gebreekte skakels? o Qie o_QGiPJ:Qllg_Ygji1e1i1llligting Wie is die skrywer? Wie is die uitgewer of instansie? Wat het ander oor die webwerf te sê? o Q()elL(_J~h()()I Wie is die teikengehoor? Wat is die gebruiker se doel daarmee? Wat is die webwerf se doel? Waar lê die geld? 'n Opsomming van die kriteria in tabelvorm is hLer beskikbaar Die kriteria wat op hierdie webwerf bespreek word, is slegs riglyne. Sommige kriteria is belangriker as ander. Waardie inligting vandaan kom, wie verantwoordelik is daarvoor en wat die doel is daarmee is dalk die belangrikste vrae. Die belangrikheid van die ouderdom van die inligting hang van die tipe inligting wat ondersoek word, af. Die belangrikste reël by die beoordeling van 'n webwerf blyegter gesonde verstand. Meer as een bron moet ondersoek en met mekaar vergelyk word. Eers as alle (of genoeg) kante van 'n saak ondersoek word, kan 'n ingeligte besluit oor die akkuraatheid van inligting geneem word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52282
This item appears in the following collections: