Die effektiewe funksionering van beheerliggame : 'n gevallestudie in die Grabouw-area

Date
2001-12
Authors
Jantjies, A. B.(Adam Benjamin)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The education of the children in the community is the responsibility of the whole community of which the parents are part. The aim of the school is to create responsible and respectful citizens who can make a significant contribution to the future South Africa. The role of the school is furthermore to establish democratic values. The school is also in a position to contribute to the establishment of a democratic society. The governing body is an example of a democratic institution in which representatives of the role players in education are involved. They are democratically elected onto the governing body. Parents are now also part of the leadership and management team of the school. They also must contribute to policymaking. It means that they must acquire certain skills to be productive and to deliver service in' the best interest of the school and the community. The South African Schools Act (1996) made provision for the need for capacity building amongst governing bodies. In the past the management of the school was the total responsibility of the principal and the staff. This role has now changed, but if the governing body does not function well it will again put pressure on the principal and the staff. This thesis is specifically concentrating on one particular governing body and whether it is functioning in an effective way. A preliminary investigation was done among ten schools in the Grabouw-area. The investigation was in actual fact done to pinpoint, the central focus for the thesis. The central focus of this thesis is about parental involvement in the school and how it can contribute to effective governance.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die opvoeding van die leerders in 'n gemeenskap is die verantwoordelikheid van die groter gemeenskap waarvan die ouers deel vorm. Die doel van die skool is om gerespekteerde en gewaardeerde burgers te skep wat 'n betekenisvolle rol in daardie gemeenskap kan vervul. Die skool moet verder verseker dat die demokratiese waardes van die nuwe Suid-Afrika in daardie spesifieke gemeenskap gevestig word. Die beheerliggaam is "n demokratiese struktuur waarbyalle rolspelers betrek word by die beheer en die bestuur van die skool. Daar is egter baie beperkinge wat betref die vemoëns van die persone wat daarop dien. Dit bemoeilik die vestiging van die beoogde demokratiese beginsels. Die Suid-Afrikaanse Skolewet (1996) maak voorsiening dat effektiewe deelname vooraf gegaan moet word met doelgerigte kapasiteitsbou programme. In baie gevalle het die groter magte wat oorgedra is na mikrovlak eintlik die werklading van die prinsipaal vergroot. Sommige beheerliggame beskik nie oor die kapasiteit om hul verantwoordelikhede uit te dra nie. Hierdie tesis let op een spesifieke beheerliggaam en 'n evaluering word gedoen omtrent die effektiewe funksionering van daardie beheerliggaam. Met effektiewe funksionering word bedoel dat daar gekyk word in hoe "n mate die werksaamhede wat deur die Skolewet opgedra is, tot uitvoering gebring word. Die grootste leemte in die pad van effektiewe funksionering blyk te wees die gebrekkige vermoëns van die ouers. Hierdie feit het na vore gekom in 'n voorlopige ondersoek wat gedoen is om die fokus van die studie vas te pen. Die sentrale fokus van die studie behels die betrokkenheid van ouers by die skool om hul vermoëns te bou. Deur middel van hul betokkenheid by verskeie aktiwiteite van die skool word ouers eintlik vooraf geskool om op die beheerliggaam te dien.
Description
Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
School boards -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Grabouw, Education -- South Africa -- Administration, School supervision -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Grabouw, School management and organization -- South Africa -- Cape of Good Hope, Dissertations -- Education
Citation